Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Waterkloof Hoogte besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Waterkloof Hoogte.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterkloof Hoogte akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterkloof Heights Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waterkloof Hoogte Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Waterkloof Hoogte

Vanaf
R900
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Newlands, Pretoria-Oos

Bali House is in die noordelike voorstad Newlands in Pretoria. Ons is net 4 km vanaf Lynnwood Glen, en Menlyn Park Winkelsentrum en Time Square Casino is met om die hoek. Ons bied verblyf in 3 kamers wat modern ing...

Vanaf
R2 680
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Alphen Park, Pretoria-Oos

Stay @ Umkomaas is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in Alphen Park, Pretoria. Die huis is in 'n stil woonbuurt en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. 1 van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 'n en s...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Erasmuskloof, Pretoria-Oos

Heike's Catering and Function Venue is 'n gesellige gastehuis in Erasmuskloof in Pretoria. Die privaat en veilige gastehuis is gerief geleë naby Elarduspark Winkelsentrum en Cornwall Mall en dit bied ook maklike to...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantiapark, Pretoria-Oos

Dié bekroonde instansie is geleë in Pretoria, naby die Menlyn Winkelsentrum, Menlyn Maine-area, Time Square kasino en Sun Arena. Ons bied maklike toegang tot snelweë en hoofpaaie, lughaweroetes, ander inkopiesent...

20% af Aanbod!
VanafR1 850
R1 480
per nag (plek vir 2)
Hotel in Erasmus Park, Pretoria

The Rasmus is 'n lieflike hotel op 'n werkende plaas in Erasmus Park in Pretoria. Die hotel is in 'n rustige omgewing met beeste, skape en pragtige ontwerperstuine. Dit is 10 km vanaf Pretoria se middestad en 40 km ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Erasmuskloof, Pretoria-Oos

King Protea is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Erasmuskloof en bied maklike toegang tot die N1 en die R21. Die oopplan-woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kind...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waterkloof Ridge, Sterrewag

Amoris Guest Housebied gastekamers en is in Waterkloof Ridge, Pretoria. Hierdie gastehuis is ongeveer 10 km vanaf die middestad en ander geriewe en besienswaardighede. Verblyf word in 9 individueel-versierde kamers...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 4)
Hotel in Ashlea Gardens, Alphen Park

Regency Hotel Apartment is in Ashlea Gardens, Pretoria, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die woonstel beskik oo...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ashlea Gardens, Alphen Park

The Regency Apartment Hotel 603 is 'n luukse eenslaapkamer-woonstel in die hartjie van Menlyn in Pretoria. Dié boomryke stad het verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede, sowel as merkwaardige ou geboue ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ashlea Gardens, Alphen Park

The Regency Apartment Hotel Unit 332 bied lieflike selfsorgverblyf in ’n woonstel vir 2 in Ashlea Gardens, Pretoria. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Waterkloof Hoogte akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]