Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Waterkloof Ridge

4.7 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Waterkloof Ridge van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Waterkloof Ridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Waterkloof Ridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterkloof Ridge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterkloof Ridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waterkloof Ridge Akkommodasie

18 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 40%
VanafR4 000
R2 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof Ridge

Castello Di Monte is in die luukse, lowerryke buurt, Waterkloof Ridge in Pretoria geleë. Castello Di Monte se 16de eeuse prag en praal word gekomplementeer deur moderne geriewe. Ons bied die perfekte plek vir jou s...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof Ridge

Mont d’Or Bohemian House is 'n rustige wegbreekplek waar jy van die dol wêreld kan ontsnap. Dié huis lê hoog teen 'n rand in Waterkloof in Pretoria tussen pragtige jakarandabome! Akkommodasie word gebied in 10...

15% af Aanbod!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof Ridge

'n Eksklusiewe 5-ster gastehuis en selfsorg-woonstelle in die rustige omgewing van Waterkloof Ridge geleë. Royal Ridge bied luukse akkommodasie vir sakelui en oordeelkundige reisigers. Elke eenheid is in 'n elega...

10% af Aanbod!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof Ridge

Waterhouse in Waterkloof Ridge bied veilige, gerieflike selfsorgverblyf met moderne luukshede en kunstige flair in een van Pretoria se mooiste buurte. Verblyf is beskikbaar in een- tot vierslaapkamer-eenhede met s...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof Ridge

Montpellier Guesthouse is 'n gesogte, elegante gastehuis in Waterkloof Ridge in Pretoria. Dit is naby Pretoria se sakekern en bied toegang tot winkelsentrums, universiteite en hospitale. Daar is 12 luukse dubbelka...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterkloof Ridge

Corlia’s Luxury Guest House is 'n luukse huis in die veilige en rustige woonbuurt Waterkloofrif in Pretoria. Die verblyf bestaan uit 3 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed of koningingrootte-bed met slaapplek vir 2 g...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 200
R1 020
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Waterkloof Ridge

441 Ridgeview is in Waterkloof Ridge, 'n voorstad van Pretoria geleë. Dit is slegs 4,5 km vanaf Hoërskool Waterkloof en 2,4 km vanaf die N1. Die eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer he...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof Ridge

Du Barry Guest House is 'n rustige en gesellige grasdak-gastehuis wat sentraal in Waterkloofrand in Pretoria geleë is. Die gastehuis het maklike toegang tot die N1-hoofweg en die omliggende voorstede, soos Waterklo...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Waterkloof Ridge

L'Abri is 'n ruim en luukse selfsorg-eenheid in 'n tuin in 'n rustige en veilige beskut gedeelte van Waterkloof, Pretoria. Dit is naby die Universiteit van Pretoria, die Voortrekkermonument, Vryheidspark, Brooklyn M...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR870
R783
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof Ridge

250onIndus is in die gesogte boomryke woonbuurt, Waterkloof Ridge, in Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgeenhede. Die Lavender-eenheid het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Waterkloof Ridge akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za