LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Waterkloof Ridge
4.8/5
volgens 17 resensies

Lees regte resensies van Waterkloof Ridge van 17 geverifieerde gaste

Indien jy Waterkloof Ridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Waterkloof Ridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterkloof Ridge Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterkloof Ridge accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waterkloof Ridge akkommodasie

Bladsy 2 - 13 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Dié selfsorgwoonstel is in 'n sekuriteitsarea in Waterkloof Ridge, Pretoria, geleë. Ons word bereik via Lawley-straat en kyk uit oor Pretori...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Tranquility @ 447B is 'n pragtige gastehuis in Pretoria. Die stad spog met verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede asook beteken...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

25% af Aanbod!
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag, vir 2 mense

Mont d'Or Bohemian House is 'n rustige wegbreekplek tussen pragtige Jakarandabome hoog teen die bergrug in Waterkloof, Pretoria. Verblyf wo...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag, vir 2 mense

Verblyf binne 10 km van Waterkloof Ridge
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense

Air on Edward bied ruim selfsorgverblyf aan 4 gaste in Waterkloof. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat die Jakarandastad ...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof is in Pretoria, en word deur pragtige huise en ambassades in Lawleystraat omring. Dit is naby die Brooklyn...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Coral Tree Inn is in die hartjie van die Waterkloof Heights Veiligheidslandgoed geleë, in 'n rustige en gevestigde voorstad van Pretoria, en...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense

Matisses Boutique Hotel is in Waterkloof, 'n rustige buurt in Pretoria, geleë. Dit is naby verskeie winkelsentrums soos die Brooklyn Mall, M...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense

B&B in Waterkloof is in die oudste en luukste voorstad van Pretoria geleë. Dié moderne gastehuis is ideaal vir gaste wat opsoek is na luukse...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense

25% af Langtermyn-verblyf!
Toegeeflike kansellasiebeleid

Milner 246 Guest House

Gastehuis in | Waterkloof, WaterkloofNieuw Muckleneuk
Vanaf R790
R790 R593
per nag, vir 2 mense

Milner 246 Guest House is geleë in die gesogte Waterkloof, in 'n stil woonbuurt met min verkeer wat bydra tot die kalm atmosfeer. Al die inh...

Vanaf R790
R790 R593
per nag, vir 2 mense

Vanaf R873
R873 R786
per nag, vir 2 mense

131 On Herbert Baker Boutique Hotel is 'n boetiekhotel wat bekostigbare styl, luuksheid, rustigheid en plesier bied. Dit is sentraal geleë i...

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R873
R873 R786
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Waterkloof Ridge akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem