LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Waterkloof Ridge
4.8/5
volgens 17 resensies

Lees regte resensies van Waterkloof Ridge van 17 geverifieerde gaste

Indien jy Waterkloof Ridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Waterkloof Ridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterkloof Ridge Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterkloof Ridge accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waterkloof Ridge akkommodasie

13 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Waterhouse in Waterkloof Ridge bied veilige, gerieflike selfsorgverblyf met moderne luukshede en kunstige flair in een van Pretoria se moois...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

20% af Langtermyn-verblyf!
Vanaf R799
R799 R639
per nag, vir 2 mense

'n Eksklusiewe gastehuis en selfsorg-woonstelle in die rustige omgewing van Waterkloof Ridge geleë. Royal Ridge bied luukse akkommodasie vir...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R799
R799 R639
per nag, vir 2 mense

20% af Langtermyn-verblyf!
Voorkeurvennoot
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag, vir 2 mense

250onIndus is in die gesogte boomryke woonbuurt, Waterkloof Ridge, in Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgeenhede. Die Lavender-e...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R4 900
per nag, vir 2 mense

Castello Di Monte is 'n Toskaanse villa op 'n groot landgoed op 'n heuwel in die luukse, lowerryke buurt, Waterkloof Ridge in Pretoria. Cast...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Kamsa Royal Guest House bied eksklusiewe verblyf in Waterkloof, 'n voorstad van Pretoria. Dié rustige stad bied verskeie natuurlike en kultu...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense

L'Abri is 'n ruim en luukse selfsorg-eenheid in 'n tuin in 'n rustige en veilige beskut gedeelte van Waterkloof, Pretoria. Dit is naby die U...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Inn on Mars is in Waterkloof Ridge, Pretoria en bied gasteverblyf. Dié gastehuis is naby die meeste ambassades, die Universiteit van Pretori...

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

A Northstar is 'n netjiese selfsorg-solderwoonstel op die boonste verdieping in 'n privaat huis in 'n rustige woonbuurt, Waterkloof Ridge in...

Afrikaans
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Afrikaans
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Du Barry Guest House is 'n rustige en gesellige grasdak-gastehuis wat sentraal in Waterkloofrand in Pretoria geleë is. Die gastehuis het mak...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

20% af Langtermyn-verblyf!
Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf R450
R450 R360
per nag, vir 2 mense

Southwest Guest House bied knus en gerieflike verblyf in Waterkloof Ridge. Dié gastehuis is in ‘n pragtige tuin geleë en laat gaste onmiddel...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf R450
R450 R360
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Waterkloof Ridge akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem