Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (125)
B&Bs (3)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (108)

Resensies van Wavecrest

4.5 / 5  
volgens 115 resensies
Lees regte resensies van Wavecrest van 115 geverifieerde gaste.
Indien jy Wavecrest besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wavecrest.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wavecrest akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wavecrest Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wavecrest Akkommodasie

121 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR750
R525
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wavecrest

Ocean View Guest House is in Wavecrest, Jeffreysbaai net 800 m van Kabeljousstrand en 3 km van die hoofstrand en winkelsentrums af. Ocean Views bied verblyf in 10 elegante en suite-gastekamers. Elke kamer het sy e...

SPAAR 30%
VanafR2 200
R1 540
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ferreira Town, Wavecrest

Villa Delfini U4 is 'n selfsorgwoonstel teen die see met wonderlike uitsigte oor die oseaan. Dit is ideaal geleë in die veilige Villa Delfini-kompleks in Jeffreysbaai. Die kompleks is stapafstand van verskeie winke...

30% af Aanbod!
VanafR800
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wavecrest

Jeffreys Bay Luxury Apartments bied gehalteverblyf in die rustige buurt, Wavecrest, naby die onderste deel van Point Beach in Jeffreysbaai. Hierdie bekende branderplankbestemming word geken aan sy besienswaardighede...

25% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wavecrest

Surfpoint 9 is in Jeffreysbaai geleë, net 200 m van die strand af en oorkant Super Tubes wat een van die gewildste branderryplekke in die wêreld is. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers met 2 dubbelbeddens. Daar...

20% af Weeksdae!
Vanaf
R950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wavecrest

Surf Point 6 is 'n pragtige selfsorg-meenthuis in 'n veilige kompleks in die eksklusiewe Wavecrestarea van Jeffreysbaai. Dis 220 meter se stap vanaf die strand by die gewilde branderryplek, "Point", en 600 meter se ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wavecrest

Améri Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-eenheid in Wavecrest, Jeffreysbaai. Die huis is 5 minute se stap vanaf die strand. Die huis het sy eie ingang en beskik oor 3 slaapkamers, 'n kombu...

15% af Aanbod!
VanafR1 150
R1 035
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Wavecrest

@ Home#JBay is 'n ruim 110 m² vakansie-eenheid in Wavecrest, Jeffreysbaai. Rook is verbode in die eenheid. Die eenheid is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n gerieflike basis om die gebi...

Vanaf
R1 640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferreira Town, Wavecrest

On The Beach bied verblyf met 'n rustige, verfynde atmosfeer in Jeffreysbaai. Die gastehuis is op die strand en spog met klassieke ontwerp, elegante dekor, 'n harmonieuse atmosfeer, luisterryke uitsigte van meeste v...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wavecrest

Cedarlaan 16 is 600 m van die see geleë. Die huis is ten volle toegerus en gerieflik gemeubileer vir 'n ontspanne vakansie. Daar is slaapplek vir 6 gaste. Die huis het 'n oopplan eetkamer het 'n skuifdeur wat na d...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 100
R935
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wavecrest

Makisaki by Albatros-strand streef daarna om aan gaste se behoeftes te voldoen. Ons gaste se privaatheid, sekuriteit en gerief is baie belangrik vir ons en dit is hoekom gaste wat al by ons tuisgegaan het ons so hoo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Wavecrest akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Jeffreysbaai blad indien jy na meer Jeffreysbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za