Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
B&Bs (5)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Waverley

4.4 / 5  
volgens 49 resensies
Lees regte resensies van Waverley van 49 geverifieerde gaste.
Indien jy Waverley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Waverley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waverley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waverley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waverley Akkommodasie - Bloemfontein

24 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR680
R578
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waverley

Silver Moon House is in die gesogte voorstad Waverley in Bloemfontein geleë. Dié gastehuis het 'n 4-roos-gradering by die Bloemfontein Accommodation Association (BAA) ontvang. Silver Moon House bied 4 moderne en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waverley

Hierdie skoon, smaakvol versierde eenheid met lugversorging bied verblyf aan in dubbelkamers. Die eenheid beskik oor 'n toegeruste kombuisie en 'n oopplan-stort met aparte toilet. Privaat sitplek is buite beskikbaar...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley

30 on Whites Guesthouse is in Dan Pienaar, Bloemfontein geleë. Die gastehuis bied elegante verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, gaste wat by familie kuier en oornaggaste. Die gastehuis is naby verskeie winkelse...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waverley

Florentia Guesthouse is geleë in Waverley, 'n gesogte, bekoorlike woonbuurt in Bloemfontein. Die gastehuis bied maklike toegang tot die Universiteit van die Vrystaat, die Sentrale Universiteit van Tegnologie, die h...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waverley

The Milner House is in die boomryke, luukse voorstad Waverley in Bloemfontein geleë. Dié huis is in 2008 deur Suretha Adlam en Mr Werner Johns gevestig om heerlike, noukeurige verblyf aan moeë reisigers te bied w...

Vanaf
R600
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Waverley

Deane Cottage is 'n luukse selfsorgkothuis wat aan die voorheuwels van die Oliewenhuis Natuurreservaat geleë is. Dié unieke verblyf spog met weelderige geriewe wat deur die rus en vrede van die omringende bosveld ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Waverley

Kom en geniet 'n ontspanne wegbreek by Isabella's House. Isabella's is naby skole en winkelsentrums geleë, en verblyf in luukse kamers en selfsorgkothuise aan. Die eenhede beskik elkeen oor DStv, onbeperkte WiFi e...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley

Bella Blue Guesthouse bied unieke, luukse verblyf in die hartjie van Bloemfontein. Dis naby verskeie winkels, restaurante en die N1 en is die ideale verblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Die ga...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waverley

Lizbe Akkommodasie is in 'n rustige, veilige doodloopstraat in die mooi, boomryke woonbuurt genaamd Waverley, een van Bloemfontein se gesogte noordelike voorstede geleë. Die gastehuis grens aan die voet van Naval H...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley

Jedidja is 'n luukse B&B in die elite en bekende straat met die naam Innes Avenue in Waverly, 'n luukse buurt in Bloemfontein. Jedidja is by die Toerismegraderingsraad van Suid-Afrika as 4-ster geregistreer en gegra...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Waverley akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za