Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Weldon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Weldon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weldon akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Weldon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Weldon Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R699
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Weldon

African Sea Breeze is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks. Dit is op die grondvloer en is geleë aan die agterkant van die kompleks wat dit meer privaat maak. Daar is ook genoeg gras waarop die kinder...

Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Weldon

Santini Village 74 is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer van die veilige Santini Village-kompleks in Plettenbergbaai, net 1 km van die middedorp en 2 km van die hoofstrand af. Die woonstel het slaapplek vir 4 ga...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Weldon

60 Santini Village is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Die woonstel is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede langs die Tuinroete. Hierdie ruim grondvloer-eenheid beskik oor 2...

Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Weldon

Santini Village 103 is 'n netjiese selfsorgwoonstel op die boonste verdieping, in die veilige Santini Village-kompleks in Plettenbergbaai en is net 1 km vanaf die middedorp en 2 km vanaf die hoofstrand geleë. Dié...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Weldon

Stay at Santini is ’n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die gewilde Santini Village-kompleks in Plettenbergbaai. Die kompleks is 1 km van winkels en restaurante af en 1,5 km van die strand af. Dié 101...

Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Weldon

Formosa Bay Resort is langs die N2 geleë, net 3 km vanaf Plettenbergbaai se bekende strand. Dit bied gehalte verblyf vir 'n gesin of vriendegroep wat op soek is na 'n lekker wegbreekplekkie in hierdie gunsteling-va...

Vanaf
R1 776
per nag, vir 2 mense
Hotel in Plettenbergbaai, Weldon

Whalesong Hotel and Spa is in 'n welige, ontwerperstuin in Plettenbergbaai, die juweel van die Tuinroete wat alom bekend is vir sy unieke natuurtonele en matige klimaat. Die hotel het 'n heerlike ligging, net 'n paa...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Weldon

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Santini Lace Self-Catering is in Plettenbergbaai geleë. Dis op 'n veilige landgoed en is die ideale basis waarvandaan gaste die Tuinroete kan verken. Die eiendom het maklike toegang tot die plaaslike strande, winke...

Vanaf
R899
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

46 Santini Village bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Die kompleks is 2,4 km vanaf Central Beach en die ligging bied toegang to...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Twilight Cottage is ideaal vir 'n wegbreek ver van die gedruis van die stad af. Die kothuis is op die randjie van Plettenbergbaai en bied perfekte akkommodasie. Dit is naby genoeg aan al die doendinge in Plettenberg...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Weldon akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Plettenbergbaai blad indien jy na meer Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za