Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Welgelegen

4.4 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Welgelegen van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Welgelegen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Welgelegen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Welgelegen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Welgelegen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Welgelegen Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Welgelegen

10% af Winteraanbod!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

6 Gousblom Close bied selfsorgverblyf in Plattekloof, Kaapstad. Dié ruim, privaat woonstel is op die tweede vloer van die eienaar se huis geleë. 6 Gousblom Close is 'n eenslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 3 me...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Panorama, Wes-Kaap

Walter Levy is in die woonbuurt Panorama in Kaapstad en bied gehalteverblyf ideaal vir sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkelsentrums, restaurante, die N1-hoofweg, doendinge en besienswaardighede....

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Villa Marcos is in 'n rustige doodloopstraat in Panorama in Kaapstad geleë. Dié blyplek het die ideale ligging naby snelweë, Panorama Hospitaal, winkelsentrums en die lughawe. Daar is slaapplek vir 2 gaste in di...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

On Yonder Hill is 'n selfsorgwoonstel in Plattekloof teen die voet van Tygerbergheuwel. Dié ateljeewoonstel is baie sentraal geleë en gaste het maklike toegang tot die N1 wat jou binne 'n paar minute by hoof-besie...

Vanaf
R1 005
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Duin, Wes-Kaap

Panorama Self Catering 2 bied verblyf in selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 mense. Al die oopplan-eenhede beskik oor lugversorging, dubbelbeddens, asook en suite-badkamers met baddens of storte. Sommige van...

Vanaf
R625
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Wes-Kaap

Getaway Self-Catering bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Daar is 6 eenhede met slaap...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Monte Vista, Wes-Kaap

Lizaris is 'n lieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in Monte Vista met ’n pragtige uitsig oor Tafelberg. Dié eenheid is oopplan en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met stort en toilet, ’n haardro...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Plattekloof, Wes-Kaap

Annette Gastehuis is in Meyboomlaan en Suikerbos-singel geleë. Dit is 'n bekoorlike gastehuis in die gesogte voorstad Plattekloof in die Noordelike Voorstede. Die gastehuis bied 18 pragtig versierde kamers met sla...

25% af Weeksdae!
VanafR990
R891
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Ville la 'Rina is 'n stylvolle, moderne woonstel in Plattekloof, Kaapstad. Dié eenheid is op die eienaar se perseel en dit bied pragtige uitsigte op Tafelberg en Kaapstad. Ville la 'Rina is op die tweede vloer en ...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
B&B in De Duin, Wes-Kaap

VinBoHo bied jou 'n wegbreekplek wat die gevoel van 'n antieke era met 'n moderne kinkel bestempel. Dit is hier waar ons herinneringe bou en waar die atmosfeer rustig en vreedsaam is. VinBoHo het 3 vreedsame lodge...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za