Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Welgelegen

4.4 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Welgelegen van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Welgelegen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Welgelegen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Welgelegen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Welgelegen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Welgelegen Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Welgelegen

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plattekloof, Wes-Kaap

Acacia House is teen die Tygerberg-heuwels in die hartjie van Kaapstad se noordelike voorstede geleë en bied gerieflike akkommodasie met 'n gesellige atmosfeer en ruim leefareas. Die akkommodasie bestaan uit 6 sm...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edgemead, Wes-Kaap

Goblin's Mead skuil in 'n doodloopstraat in die hartjie van 'n lowerryke woonbuurt, Olde Edgemead. Dit bestaan uit 3 selfsorgkamers met toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer, eetkamer en kombuis. Ons bied ruim, e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plattekloof, Wes-Kaap

7 on Kloof is 'n luukse instansie aan die voet van Tygerheuwels, in 'n stil woonbuurt van Kaapstad. Dié eiendom bied asemrowende uitsigte van Tafelberg. Ons bied verblyf vir 10 tot 12 gaste en ons voorsien badhand...

Vanaf
R1 872
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Home from Home is 'n stylvolle en verwelkomende selfsorghuis in die lowerryke voorstad Plattekloof Glen wat tussen Tafelberg en Durbanville Hills geleë is. Die huis bied maklike toegang tot die N1-hoofweg in die ri...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plattekloof, Wes-Kaap

50 on Theal B&B is in 'n stil residensiële woonbuurt in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. 50 on Theal B&B bied 2 dubbelkamers in die eienaar se huis. Die kamers is ingerig met 'n dubbelbed in elk. Die...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Parow, Wes-Kaap

Cape Dawn Guest House is in Parow-Noord. Dié ligging is maklik van die N1 af bereikbaar en dien as die ideale basis vanwaar Kaapstad verken kan word. Daar is so baie in die Moederstad te sien en te doen, soos Tafel...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Trixie Self Catering Studio Apartment is in Parow in Kaapstad geleë. Die eenheid is naby die GrandWest Casino en Entertainment World, Ratanga Junction-pretpark, Tygervalleisentrum en Willowbridge-inkopiesentrum. D...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plattekloof, Wes-Kaap

Juliana's Guesthouse is in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Dié gastehuis het 9 luukse kamers, wat gemeubileer is met dubbelbeddens of koninggrootte-beddens. Al die kamers het en suite-badkamers met '...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Mojo's on 31 is 'n smaakvol gemeubileerde vakansiehuis in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Die woonbuurt spog met maklike toegang tot uitstekende winkelsentrums, die stad, restaurante, kroeë, teaters en 'n w...

Vanaf
R2 870
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Cape Town Views is 'n selfsorgwoonstel in Plattekloof, ’n voorstad van Kaapstad. Die woonstel is op die eienaar se eiendom en is ideaal geleë naby die wynplase in die noordelike voorstede. Hierdie woonstel is sm...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za