Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Welgemoed

4.7 / 5  
volgens 20 resensies
Lees regte resensies van Welgemoed van 20 geverifieerde gaste.
Indien jy Welgemoed besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Welgemoed.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Welgemoed akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Welgemoed Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Welgemoed Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Welgemoed

Welgemoed Villa is in die noordelike voorstede in Kaapstad geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Welgemoed, Bellville. Hierdie lieflike gastehuis het 'n pragtige uitsig oor Welgemoed se gholflandgoed ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Welgemoed

B's Place is 'n selfsorg-woonstel wat pefek geleë is in die stil en rustige Welgemoed-woonbuurt in Kaapstad se noordelike voorstede. Dié woonstel is onder die eienaars se huis geleë, maar beskik oor 'n privaat in...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Welgemoed

The Greens Guest House is in die hartjie van die noordelike voorstede hoog teen Tygerberg Hills geleë. Dit bied asemrowende uitsigte oor die Bellville Gholfbaan, Tygervallei, Hottentots Holland-bergreeks en die Bo...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Welgemoed

La Chaumiere B&B is in die boomryke, luukse voorstad Welgemoed in die vallei tussen die Tygerberg Natuurreservaat en die Bellville gholfbaan geleë. Verblyf word in 8 gaste-suites aanbied wat elkeen uniek versier e...

Vanaf
R1 025
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Welgemoed

Welgemoed Manor is 'n eksklusiewe gastehuis in Welgemoed in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Dit is naby Kaapstad se Internasionale Lughawe, die middestad, inkopiesentrums, wynlandgoedere en strande geleë. We...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Welgemoed

The Welgemoed Gastehuis is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë. Die gastehuis bied gerieflike akkommodasie van goeie gehalte wat ideaal is vir vakansiegangers én sakereisigers. Die gastehuis is oorkant ...

Vanaf
R1 017
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Welgemoed

Bell Rosen Guest House is op 'n parkgordel tussen die Bellville-gholfbaan en die Tygerberg-natuurreservaat in die gesogte woonbuurt, Welgemoed geleë. Dié gastehuis is lekker sentraal en naby groot winkelsentrums, ...

Vanaf
R745
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Welgemoed

Heaven's View Guest House bied B&B- of selfsorgverblyf in Welgemoed, Kaapstad. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplekkie naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorst...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Welgemoed

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville,
Wes-Kaap

Stienie's Lodge is in Loevenstein geleë, ’n veilige en stil buurt in Bellville met ’n Tafelberg-uitsig. Dis 15 minute se ry van Kaapstad se SSK en Kaapstad Internasionale Lughawe. Daar is 2 selfsorg-woonstelle...

Vanaf
R710
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville,
Wes-Kaap

Protea Guest Accommodation bied verblyf in 'n gesogte sekuriteitskompleks in die Kaapse voorstad, Bellville. Dié landgoed is sentraal geleë, net 'n entjie se ry vanaf winkelsentrums, hospitale en restaurante. Ver...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Welgemoed akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za