Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Welkom

4 / 5  
volgens 41 resensies
Lees regte resensies van Welkom van 41 geverifieerde gaste.
Indien jy Welkom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Welkom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Welkom akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Welkom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Welkom Akkommodasie

36 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
B&B in Doorn, Welkom

51 on Church Gastehuis bied ook gerieflike selfsorg-verblyf in Doorn in Welkom. Dis sentraal geleë, veilig en naby verskeie winkels, restaurante en Welkom se sakekern. Die verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riebeeckstad, Welkom

Silhouette Guest House is geleë in Riebeeckstad, 'n voorstad 5 km oos van Welkom se middestad af. Die gastehuis is omring deur woonhuise. Dit is naby 'n vulstasie waar gaste brandstof kan ingooi en peuselhappies ka...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St Helena, Welkom

Bly-biki-oor Akkommodasie is sentraal geleë in die voorstad St Helena in Welkom, die tweede grootste stad in die Vrystaat. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede met slaapplek vir tot 6 gaste. Die eenhede sluit Bly-b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riebeeckstad, Welkom

Jolani Guest House is in die sonderlinge dorpie Riebeeckstad, Welkom geleë en bied gehalte-verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis is naby al die geriewe en toegangspaaie. Dié gastehuis het 17...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 472
per nag, vir 2 mense
B&B in Riebeeckstad, Welkom

Au Jardin Guest House in Welkom het smaakvol versierde suites in 'n rustige omgewing wat ideaal is vir sakereisigers en gesinne. Gaste kan kies uit verskeie kamers wat individueel versier is. Daar is Standaardkamer...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Doorn, Welkom

28 On Oribi bied skoon en netjiese B&B-verblyf vir 4 gaste in Welkom in die Vrystaat. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige verblyf met 'n Georgiese styl na aan die sakedistrik en die dorpskern. Ons bi...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jan Cilliers Park, Welkom

Span uit! - Jy sal baie gou agterkom dat ontwerp en passie die lewensbloed van hierdie huis is. Die huis was te groot vir Pieter, die eienaar, en hy het besluit om dit vir 'n paar uitgesoekte vriende beskikbaar te s...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Bedelia, Welkom

Giardino @ 194 is 'n moderne huis in 'n boomryke en rustige tuin en bied verblyf in 'n huislike omgewing. Dis in die stil woonbuurt, Bedelia, in Welkom geleë. Die B&B het 3 dubbelkamers en 2 Koning- of 2-enkelbedk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamingo Park, Welkom

82 on Buren Guest House is in Welkom geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir 'n sakereisiger, iemand wat familie besoek of as 'n oornagbestemming. Dit is 2,8 km vanaf Ernest Oppenheimer Teater, 3,6 km vanaf Welko...

Vanaf
R527
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riebeeckstad, Welkom

Wel-rie Guesthouse is in 'n woonbuurt genaamd Riebeeckstad in Welkom geleë. Ons bied skoon, netjiese, 3-ster-verblyf vir vakansiegangers, sakelui en reisigers wat op soek is na 'n oornagplekkie. Ons het 14 kamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Welkom akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Vrystaat blad indien jy na meer Vrystaat akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za