Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (5)
Gastehuise (12)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Wellington

4.5 / 5  
volgens 117 resensies
Lees regte resensies van Wellington van 117 geverifieerde gaste.
Indien jy Wellington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wellington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wellington akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wellington Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wellington Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bovlei, Wellington

Farm Style Garden Cottage is in die hartjie van Wellington geleë. Dié selfsorg-eenheid is apart van die hoofhuis en bied genoeg privaatheid aan gaste. Gaste wat oor 'n naweek moet inklok sal óf deur die eienaar, ...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bovlei, Wellington

Oude Wellington Estate is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Tafelberg, Stellenbosch, Franschhoek en die 2 oseane is net 'n uur se ry ver. Die landgoed produseer wyn en brandewyn en gaste is welkom om te...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bovlei, Wellington

House of Perez is in Wellington en bied gerieflike verblyf in kamers wat maklike toegang tot die R301 in die rigting van Bainskloofpas bied. Verblyf is beskikbaar in 3 kamers wat individueel versier is en geskik i...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bovlei, Wellington

Cummings Guesthouse is 'n bekoorlike gastehuis in die rustige dorpie, Wellington, wat deur berge en wingerde omring word. Die 8 kamers het elk lugversorging, 'n en suite-badkamer en dubbelbeddens of enkelbeddens. ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Bovlei, Wellington

Merlot 171 gastehuis is op die pragtige Onverwacht-wynplaas in Wellington geleë; omring deur asemrowende uitsigte en bergreekse. Die Wellingtonvallei vorm deel van die Kaapse Wynlande wat binne bereik van alle hoof...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wellington

Versailles Self-catering is 'n ouwêreldse eenheid vir 4 gaste in 'n omskepte houtwerk-fabriek in 'n semi-industriële buurt in Wellington. Dis gerieflik ingerig en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n sto...

Vanaf
R1 730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wellington

Diemersfontein Wine and Country Estate bied gastehuis-akkommodasie met skilderagtige uitsigte oor die Kaapse Wynlande in Wellington. Daar is verskeie en suite-slaapkamers en ander eenhede met gedeelde badkamergerie...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wellington

Haaskraal selfsorg Gastehuis is op 'n prentjiemooi plaas in Wellington, 'n bekoorlike dorpie wat aan die voet van die Groenberg-berg op die Kaapse Wynlande skuil. Dié uitstekende plaashuis het ononderbroke uitsigte...

Spesiale Aanbod!
VanafR4 595
R3 063
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wellington

Val du Charron Coach House is 'n 5-ster-boetiekgastehuis op 'n privaat wynlandgoed in Wellington. Dit is perfek vir oordeelkundige gaste wat op soek is na luukse verblyf en gasvryheid naby 'n verskeidenheid doending...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Wellington

Bradgate Manor House is 'n Victoriaanse huis in die rustige dorpie Wellington, wat omring word deur berge en wingerde. Verblyf word aangebied in 4 individueel versierde kamers en dit beskik oor 'n koninggrootte-bed...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Wellington akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]