Resensies van Wellington

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wellington bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.49 uit 5 gekry volgens 116 resensies.
Roelene D. - 13th September 2021
staying in Wellington
Wellington is a nice and peaceful place.
Charlene L. - 13th September 2021
staying in Wellington
Pragtige dorpie met outydse sjarme.
Amanda V. - 1st September 2021
staying in Wellington
Histories van onskatbare waarde. Die moeite werd om die Andrew Murray Spiritualiteits Sentrum te besoek.
Hester S. - 30th August 2021
staying in Wellington
Dis die lekkerste huis weg van huis! Kos, verblyf, alles net wonderlik.
Cary D. - 26th August 2021
staying in Wellington
Oulike dorpie met vriendelike mense.
Heinrich V. - 25th August 2021
staying in Wellington
Wellington is 'n fantastiese wynroete-dorp wat naby geleë is aan wynplase en ander avontuurbestemmings.
Micheline M. - 24th August 2021
staying in Wellington
Nice place to explore.
Hesthea B. - 10th August 2021
staying in Wellington
Baie oulike dorp. Net jammer alles is omtrent toe op ’n Sondag, juis wanneer daar ’n tydjie is om dorp te verken.
Alfonso S. - 15th June 2021
staying in Wellington
Baie mooi plek, uitsig is mooi. Ales is naby mekaar.
Lucelle B. - 9th June 2021
staying in Wellington
It's beautiful.
Barry L. - 31st May 2021
staying in Wellington
Covid has most definitely affected this town's social experiences, however the places that you can still visit are still providing a good experience and the opportunity to again get the quality of the experience back to pre-Covid will emerge again I am sure. One of my favourite towns to spend a weekend.
Marissa C. - 31st May 2021
staying in Wellington
Wellington self is baie mooi.
Stefna O. - 18th May 2021
staying in Wellington
Wellington is a beautiful town with a rich history. There is a lovely historical walking tour that you can do and many wine farms nearby. Wellington is also near to Paarl and we went to the Freedom Market on Sunday, which has a variety of beautiful handmade items and delicious food!
Christiaan K. - 9th May 2021
staying in Wellington
Mooi staproetes en oulike wynplase.
Christma L. - 28th April 2021
staying in Wellington
Very nice and people are friendly.
Chris B. - 27th April 2021
staying in Wellington
Mense is baie vriendelik.
Isabel F. - 22nd April 2021
staying in Wellington
Pragtige plek.
Peter K. - 20th April 2021
staying in Wellington
Lekker Winelands.
Marliese M. - 19th April 2021
staying in Wellington
Beautiful winelands destination at the foothills of the beautiful Du Toitskloof.
Tommy R. - 12th April 2021
staying in Wellington
Mooi plek.
Dawid B. - 12th April 2021
staying in Wellington
Pragtige plek met baie te sien en te doen in die omgewing. Perfect-to-go koffie-winkel is die lekkerste plek om by te eet. Loopafstand vanaf Farm Style Cottage.
Eliz-mari W. - 29th March 2021
staying in Wellington
Love die plek! Ek en my verloofde sal en wil weer en weer soontoe te gaan!
Mariska D. - 15th February 2021
staying in Wellington
Wellington is a lovely town with lots of undiscovered gems.
Martin C. - 15th January 2021
staying in Wellington
Love Wellington!
Estie S. - 14th January 2021
staying in Wellington
Mooiste dorp. Ons was aangenaam verras.
Alfonso S. - 16th December 2020
staying in Wellington
Rustige plek met baie mooi uitsigte.
Megan F. - 11th December 2020
staying in Wellington
Beautiful place to visit. Surrounding wine farms are lovely to visit and you can enjoy the amazing scenery.
Colleen C. - 1st December 2020
staying in Wellington
Lovely area - need to go back and explore more!
Mina B. - 30th November 2020
staying in Wellington
Lekker rustige dorp om te gaan ontspan.
Chaz S. - 30th November 2020
staying in Wellington
Ons het Saterdag uitgery vir n wynproesessie. Ongelukkig weens Covid was baie van die plekke toe of baie stil. Maar ek besef dis nie hulle skuld nie. Ons het wel 'n Gin-toets gedoen by Wild Rose. Die eienaar, Nadia, is amazing. Nuwe vriend gemaak daai dag. Wellington is 'n pragtige dorp en ek sal definitief weet teruggaan soontoe.
Rochelle L. - 9th November 2020
staying in Wellington
Wellington is 'n maklik bekombare dorp en goed geleë as jy ander dorpe in die omgewing ook wil besoek.
Michael M. - 9th November 2020
staying in Wellington
The Wellington surrounds are a hidden gem.
Veliswa B. - 2nd November 2020
staying in Wellington
Best place, nice and quite.
Pierre L. - 24th October 2020
staying in Wellington
Ek is daar gebore en het daar skool gegaan. Ons was daar vir my 60ste reünie. Die museum is 'n moet. Moenie vergeet van die wynplase nie.
Marí F. - 21st October 2020
staying in Wellington
Baie jare in Wellington gebly, was lekker om weer al die berge en die mooi van Wellington te beleef.
Maria T. - 19th October 2020
staying in Wellington
Naby Hugenote Kollege is 'n baie oulike bistro met heerlike atmosfeer.
Nikki V. - 12th October 2020
staying in Wellington
Pragtige dorp met vele plekke om te gaan soos wynkelders, mooi staproetes en ander besienswaardighede.
Lisa S. - 10th October 2020
staying in Wellington
Vir iemand wat sy/haar spiritualiteit wil vernuwe, is Wellington die plek!
Suzette S. - 7th October 2020
staying in Wellington
Netjiese dorpie en daar was baie om te sien en doen.
Marieta V. - 2nd October 2020
staying in Wellington
Lyk na 'n mooi dorp. Berge om die dorp is pragtig.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]