Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Wepener

2.7 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Wepener van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Wepener besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wepener.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wepener akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wepener Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wepener Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wepener

Hierdie gastehuis is in die klein, bekoorlike dorpie, Wepener, geleë. Die dorpie word omring deur Vrystaatse berge en dis teenaan die Lesotho-grens geleë. Wepener is gerieflik op die R26 geleë, omtrent 64 km noor...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Wepener

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Vrystaat

Trianon Farm bied gerieflike plaasverblyf in Boesmanskop in die Vrystaat, tussen Wepener en Zastron, 150 km suidoos van Bloemfontein. Gaste kan gaan bergfietsry, visvang, stap, die natuur geniet en selfs die bedrywi...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Vrystaat

Amara Tomana is 'n dubbelverdiepingkothuis met slaapplek vir 8 mense. Dit 150 km suid van Bloemfontein op die plaas Vanderhovenrust in Boesmanskop geleë. Dit is die ideale wegbreekplek buite die stad vir gesinne of...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tweespruit, Vrystaat

Awimaweh is 'n oord en konferensiesentrum in Tweespruit aan die oewer van die Armenia Dam en bied manjifieke uitsigte oor die dam en die omliggende berge. Ons bied selfsorg-akkommodasie in volledig toegeruste chale...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Wepener

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Malotiroete, Vrystaat

Eingedi Retreat is in Ladybrand in die Vrystaat, 'n area bekend vir voetslaanroetes, landskapsritte, museums en ikoniese besienswaardighede waaronder die Basotho Cultural Village, Rose Cottage Cave en Catharina Bran...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tweespruit, Vrystaat

Alexandria Country Inn is 65 km buite Bloemfontein, op die Alexandria-plaas aan die voorheuwels van die legendariese Thaba N'chu-berg. Die Flanegan-familie boer sedert 1916 op hierdie kosbare land en daar word gesê...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Zastron, Vrystaat

Die Berghut is 3 km met in die berge in, onder 'n groot rots geleë. Dis 16 km vanaf Zastron in die Vrystaat op die plaas Groenhoek. Die hut bied 'n pragtige uitsig op die Malutiberge in die ooste en oor Lady Grey i...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Lodge in Zastron, Vrystaat

Vultures Lodge skuil aan die voet van die Aasvoëlberg in die Suid-Vrystaatse dorpie, Zastron. Die lodge bied 'n stil en rustige atmosfeer sodat gaste in hierdie pragtige omgewing kan ontspan. Die verblyf word in g...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Zastron, Vrystaat

Mountain View is in Zastron in die Vrystaat geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir gesinne of groot groepe. Die verblyf is teen die voet van die Aasvoëlberg en is 'n toevlugsoord vir natuurliefhebbers en a...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zastron, Vrystaat

Zastron Self-catering is aan die voet van Aasvoëlberg in Zastron en bied gerieflike verblyf vir 6 gaste. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n instapstort. Daa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Wepener akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]