Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37425 resensies.
Thys G. - 19th October 2020
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Very good.
Carla S. - 19th October 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Vriendelike gasvryheid deur die hele dorp. Skoon en pragtig. 'n Juweel.
Colin A. - 19th October 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
My 2de woonplek. Ek kom jaarliks terug.
Richard S. - 19th October 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Veiligheid is nie aanvaarbaar nie. Mens voel onrustig met alles wat toegemaak moet word en alarms ens. Op vakansie wil mens rus.
Gideon L. - 19th October 2020
staying in Greyton, Wes-Kaap
Aangename verrassing.
Anne S. - 19th October 2020
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Juweel van ‘n plek.
Chantelle L. - 19th October 2020
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Dit is regtig die mooiste groen dorpie met die mees interesante mense en plekkies om te besoek.
Ilse C. - 19th October 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Ek kry net die gevoel dis redelik onveilig - ons het geen insident gehad nie, maar die veiligheidsmaatreels van die huis het ons nogal ongemaklik laat voel.
Nicola A. - 19th October 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
A very safe town overall.
Maria T. - 19th October 2020
staying in Wellington, Wes-Kaap
Naby Hugenote Kollege is 'n baie oulike bistro met heerlike atmosfeer.
Ryan R. - 19th October 2020
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Geen klagtes.
Adel K. - 19th October 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Die doel van my besoek aan Hermanus was om walvisse te sien, en ek het hulle gesien! Hermanus is 'n baie mooi plek en ek geniet dit altyd om soontoe te gaan!
Berto V. - 19th October 2020
staying in Greyton, Wes-Kaap
Baie mooi plekkie.
Maryka M. - 19th October 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Pragtige kusdorp met alles wat jy nodig het en baie vriendelike mense.
Lilah W. - 19th October 2020
staying in McGregor, Wes-Kaap
Pragtige omgewing.
Eckart Z. - 19th October 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Cape Town is overpriced compared to other equally beautiful destinations in South Africa.
Deon D. - 19th October 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Bly om te sien die dorp het wel bietjie water gekry.
Adele D. - 18th October 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Lekker plek om walvisse te sien uit jou woonstel.
Sandra S. - 18th October 2020
staying in De Rust, Wes-Kaap
Ongelukkig geen aandrestaurante het Covid oorleef nie. Sterkte.
Noleen M. - 18th October 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Great location with lots to do in the surrounds.
Mariana V. - 18th October 2020
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Die Bistro 365/Simply Coffee was 'n heerlike kuierplek. Die natuur is pragtig. Ons het ons kuier baie geniet.
Colin W. - 18th October 2020
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Sedgefield offers all that is required for either a short or long holiday. There are a great deal of activities from adrenaline rush to lazy reading type of activity.
Susan D. - 18th October 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Baie besienswaardighede en historiese geskiedenis.
Francis N. - 18th October 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Die Swartbergpas is 'n moet.
Johanna M. - 17th October 2020
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met baie potensiaal.
Fires V. - 17th October 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Mooi skoon Karoodorp.
Beverley M. - 17th October 2020
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Stellenbosch is always a good travel destination!
Eloise B. - 17th October 2020
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Such a gorgeous village with such friendly residents. We will stay longer next time.
David M. - 17th October 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die N1 wat deur dorp loop met soveel groot trokke bietjie ongewoon.
Jore V. - 17th October 2020
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Klein genoeg vir 'n bietjie rustigheid, maar het al die winkels en besighede wat mens kan nodig hê. Dis naby aan al die ander groot toeriste bestemmings en mens kan maklik na omliggende dorpe ry.
Richard John O. - 17th October 2020
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Town appears to be fairly well maintained. Traffic Officers are always visible.
Henry S. - 17th October 2020
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Vlooi in beddegoed.
Sarel D. - 16th October 2020
staying in De Rust, Wes-Kaap
Baie mooi plekkie en natuurskoon, veral Meiringspoort.
Juliana T. - 16th October 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
The best!
Bernie K. - 16th October 2020
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Pragtige omgewing met uitstekende restaurante.
Bernie K. - 16th October 2020
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Meeste plekke was toe.
Ronell W. - 16th October 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Lekker gerus.
Nathan C. - 16th October 2020
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Love it.
Ken L. - 16th October 2020
staying in Heidelberg, Wes-Kaap
People are exremely friendly and sociable. Good for a overnight and day visit.
Martin D. - 16th October 2020
staying in De Rust, Wes-Kaap
An interesting town that one needs to spend time in to investigate its quirkiness and beauty.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]