Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Besig, maar uitstekende en vriendelike diens by elke besigheid en restaurant. Baie om te doen en geniet."
"Sal dit weer besoek. Baie om te sien en te doen en 'n dorpie met baie karakter en gawe mense."
"'n Verskeidenheid van bestemmings vir enige besoeker, o.a Riebeek Kasteel en Tulbach."
"Besonderse vakansiebestemming. Netjies, pragtige natuurskoon, vriendelike mense, en baie om te sien en te beleef."
"Dit was ons eerste besoek aan die Weskus - pragtige plekke gesien. Alles skoon, netjies en veilig."
"Pragtige dorp met baie geskiedenis. Baie sentraal geleë. Sal definitief weer daarnatoe terugkeer."