Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18513 resensies.
Heinritch F. - 23rd July 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Ek dink hulle voldoen aan die vereistes as 'n toerisme dorp.
Riana F. - 23rd July 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prince Albert is 'n rustige dorpie met baie vriendelike mense, die dorpie is mooi skoon. Onse Rust sal ek beslis weer boek, vriendelike personeel en behulpsaam.
Melissa H. - 23rd July 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Therapeutic environment!
Ria N. - 23rd July 2018
staying in George, Wes-Kaap
Pragtige skoon dorp.
Annel C. - 23rd July 2018
staying in Linkside, Wes-Kaap
Dit is pragtige rustige en veilige gedeelte van Mosselbaai. En nog steeds baie sentraal aan alles.
Lizel D. - 23rd July 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Pragtige en rustige dorp.
Armin M. - 23rd July 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Mooi dorpie, vol karakter. Saterdag mark was vol verrassings. Hope great eetplekke.
Cecilia F. - 23rd July 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Daar is nie veel om te doen nie. Maar die kos by restaurante is baie billik geprys en baie goeie gehalte.
Engela V. - 23rd July 2018
staying in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Wes-Kaap
Pragtige omgewing met baie om te doen.
Ronelle S. - 23rd July 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Love the fact that you get the best of both worlds, that is sea and mountain and so you don't have to choose. Nice and quiet and the beach was nice and empty as well. Love it, love it, love it. Thank you Hermanus, you were good to us! Just wished we had an extra day to spend.
Sonia B. - 23rd July 2018
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Pragtige klein dorp.
Deon V. - 23rd July 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
'n Mooi, netjiese dorp met vriendelike mense.
Mariaan V. - 23rd July 2018
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Pragtige strand, genoegsame parkering en die mooiste uitsig oor Tafelberg.
Gerhard V. - 23rd July 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Beautiful klein dorpie, met baie uitstekende restaurante. Volgende jaar weer terug.
Paula D. - 23rd July 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Lovely little town, with the most amazing beach. Very private beach.
Elsa C. - 23rd July 2018
staying in Noordelike Voorstede, Wes-Kaap
Goeie vertrekpunt. Gerieflike geleë vir wynplaas besoeke, inkopies en naby N1.
Gerald M. - 23rd July 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Dit is net 'n pragtige plek.
Evonne N. - 23rd July 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
De Vagebond Restaurant was heerlik en sal verseker weer daar wil kuier!
Caroline S. - 23rd July 2018
staying in Sentraal Mosselbaai, Wes-Kaap
Sentraal Mosselbaai is geleë naby al die mooi dele van Mosselbaai.
Kobus S. - 23rd July 2018
staying in De Rust, Wes-Kaap
Ons sal beslis terugkom na De Rust, dit is 'n netjiese Karoo-dorpie met baie om te sien en doen op die dorpie self en omliggende omgewing.
Mike M. - 22nd July 2018
staying in Grabouw, Wes-Kaap
Typical farming town, but lots of adventure type activities in the area.
Nicola R. - 22nd July 2018
staying in De Rust, Wes-Kaap
A sweet little town and a good place to relax. But too many huge trucks zooming up and down at high speed.
Agnes J. - 22nd July 2018
staying in McGregor, Wes-Kaap
Rustige dorpie met vriendelike mense.
Joline L. - 21st July 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Alles is rustig en voldoende vir waarde vir geld.
Maré O. - 21st July 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Pragtige dorpie, die museum in die hoofstraat in die ou kerk is 'n besoek werd. Veral as jy nostalgies is oor toentertyd se dinge!
Piet V. - 21st July 2018
staying in Heidelberg, Wes-Kaap
Heidelberg het oor die jare tog uitgebrei en is definitief die moeite werd om te besoek.
Madeleine Leonie B. - 21st July 2018
staying in Die Crags, Wes-Kaap
Fantastiese besoekpunte! Pragtige natuur en dierelewe! Was werklik besonders en dis wonderlik dat als baie naby aan mekaar geleë is! 'n Plek in ons land wat moet besoek word!
Roy V. - 20th July 2018
staying in Sederberg, Wes-Kaap
Pragtige natuur en mense.
Roy V. - 20th July 2018
staying in Pinelands, Wes-Kaap
Naby alles.
Roy V. - 20th July 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Uitstekende plek om net te rus.
Johannes M P. - 20th July 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Wonderlike vissersdorpie. Rustig en nog plattelands. Hoop dit sal so bly, want dis wat die atmosfeer daar so aanloklik maak!
Norris S. - 19th July 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Een van die mooiste dorpies waarby nog oornag het. Die Bush Pub is veral baie outentieke en lekker.
Esmeralda V. - 19th July 2018
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
'n Stukkie buiteland op ons agterstoep.
Bennie D. - 19th July 2018
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Dorp is baie besig op 'n Saterdag, kan nie juis in plaaslike besighede ingaan nie, mense gedrang taamlik erg.
Cecilia K. - 19th July 2018
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
Baie netjiese omgewing en nie in die bedrywige deel van George nie, maar wel naby die hospitaal indien jy dit sou nodig kry.
Joseph F. - 19th July 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Dit is 'n heerlike toeriste dorp. Al probleem is dat sekere winkels op 'n Maandag gesluit is.
Bennedette B. - 19th July 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Een van die mooi gedeeltes van die Kaap.
Gerhard F. - 18th July 2018
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
Goeie basis om omgewing vanaf te verken.
Frikkie G. - 18th July 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Dit is 'n ongelooflike mooi en veilige omgewing. Fantastiese tyd daar beleef. Top klas restaurante en kuierplekke in area.
Lizelle S. - 18th July 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Baie rustig. Ideaal vir ontspanning.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za