Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Albatross No. 8

"Mysbosskerm 'n moet om te besoek"

Kaapstad, Wes-Kaap

Uit en Tuis

"Moving back permanently this year."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Noordewind

"Unieke vakansie ligging. Die strand, rus en vrede was heerlik. Velddrif se spar verkoop alles wat jy nodig het in oormaat en van topgehalte. Pak net jou handdoek en hoed."

George, Wes-Kaap

Joan Selfsorg Eenheid

"Dis maar die plek waar ek graag sal wil na toe verhuis. My hart lê daar."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Ons was oor kersfees daar, so nie baie in die dorp gedoen nie."

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo Khaya

"Besonderse dorp, op baie plekke hier voel dit asof jy in era van 100 jaar terug instap met die leivore en groot stukke landbou grond binne in die dorp."

Kaapstad, Wes-Kaap

Beachfront Holiday Apartment

"Beste, mooiste vakansieplek om te besoek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Erika27

"It's well placed if you want to see the Garden Route."

Knysna, Wes-Kaap

50 Circular Drive

"Besig, maar uitstekende en vriendelike diens by elke besigheid en restaurant. Baie om te doen en geniet."

Tulbagh, Wes-Kaap

Lemberg Wine Estate

"Sou graag hulle wynkelders wou besoek, maar alles was toe op die vakansiedag."

Kleinmond, Wes-Kaap

Honeyrock Cottages

"Restaurante en wegneemeetplekke wat dierevriendelik is maak vroeg toe."

Wildernis, Wes-Kaap

Mes Amis Beach Guest House

"Wonderlike natuurskoon en uitsig."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Keurbooms Getaway Studio

"Verlief op Plettenbergbaai."

Kaapstad, Wes-Kaap

Abelia Place

"Cape Town is the best holiday destination."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

De luxe @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge

"Vriendelike diens by vulstasie en koffiewinkel."

Stanford, Wes-Kaap

Laughing Waters Farm

"Pragtige omgewing en baie mooi plekke om te sien."

Langebaan, Wes-Kaap

Lekker Rus

"Ons het die rustigheid vreeslik geniet."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Sal dit weer besoek. Baie om te sien en te doen en 'n dorpie met baie karakter en gawe mense."

Agulhas, Wes-Kaap

Family Beach House

"Vir my was dit net so goed ek bly in Struisbaai, net om die draai."

Wes-Kaap

Die Uilhuisie

"'n Verskeidenheid van bestemmings vir enige besoeker, o.a Riebeek Kasteel en Tulbach."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Eikepark Self Catering

"Stellenbosch met sy natuurskoon, wynplase, koffiewinkels en straatrestaurante is wonderlik."

George, Wes-Kaap

56 on Witfontein Self-catering Accommodation

"Besonderse vakansiebestemming. Netjies, pragtige natuurskoon, vriendelike mense, en baie om te sien en te beleef."

Gansbaai, Wes-Kaap

Whale of a Time

"Daar is nie so baie om te doen nie."

Paternoster, Wes-Kaap

Gelukkie

"Dit was ons eerste besoek aan die Weskus - pragtige plekke gesien. Alles skoon, netjies en veilig."

Blad
Blad 166 - Wys 4951 tot 4980
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang