Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.

Wellington, Wes-Kaap

Oude Wellington Estate

"Baie dankie vir 'n lekker naweek. Die plaaslewe en natuur is goed vir die siel."

Nature's Valley, Wes-Kaap

Natures Valley 8-Bedroom House

"Serene town - perfect for relaxation. However, there's no MTN signal in Nature's Valley."

Mosselbaai, Wes-Kaap

15 Katjiepiering Avenue

"Dit is 'n plek om te ontspan. En as jy aktief is is daar plek om veilig te stap of fiets ry dit is skoon vriedelik mense. Ons besoek Mosselbaai gereeld. Lekker man."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Lemoenfontein Game Lodge

"Nie 'n toeristebestemming nie tensy jy op 'n plaas of natuurreseaat buite die dorp tuisgaan/besoek. Die dorp self nie goed nie en verwaarloos. Ry net deur."

Gansbaai, Wes-Kaap

Whale of a Time

"Dorp is gevorder en het alles wat mens nodig het. Boottoere is die beste, veilig en sien baie oseaanlewe."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Diaz Hotel and Resort

"Sal graag daar wil bly."

Kaapstad, Wes-Kaap

Uit en Tuis

"Kaapstad is tops."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Stellenbosch Cottage

"Wat 'n wonderlike, skoon dorp."

Kaapstad, Wes-Kaap

Bloubergviews

"This is everything that you want."

Hermanus, Wes-Kaap

Roos Kothuis aan't See

"My absolute favourite getaway place."

Gansbaai, Wes-Kaap

Stay at Perlemoenbaai

"Gansbaai is 'n pragtige, skoon kusdorpie en daar is so baie om te sien en te doen. Heerlike restaurante om van te kies. Ek sal Gansbaai definitief aanbeveel as 'n vakansie- en wegbreekplek."

Kaapstad, Wes-Kaap

B's Place

"Is my hometown en alhoewel ek nie hier kan bly nie sal my hart altyd in Kaapstad wees."

Wellington, Wes-Kaap

Sauvignon Country Lodge

"Ons kan The Grill room by Val du Charon aanbeveel asook Cafe LA Vita."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Albatross No. 6

"Heerlike eetpleke, vrinedelike mense."

Boland, Wes-Kaap

Die Plaashuisie

"Was 'n heerlike wegbreeknaweek, gaan beslis weer."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Bokkomblommetjie

"A definite time spending place for the future. A reference to friends and family to take take time out."

Kaapstad, Wes-Kaap

Waterways

"I had a very good time bodyboarding at the nearby Muizenberg surfers' corner."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Duifieklip

"It is quiet but has Spar, Tops and all you need."

Kaapstad, Wes-Kaap

Odeon Towers Beachfront

"Place with lots of activities, relevant for vacation."

Prins Albert, Wes-Kaap

Lekkerus

"Quiet and dry place but lekker for getaway vacation."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

De Ware Jacob

"Love this seaside town. Neat and clean with lots of new developments arising. Keep up the good job Saldanha Municipality."

Kaapstad, Wes-Kaap

La Sal Guest House

"Mooiste plek in die wêreld."

McGregor, Wes-Kaap

Betty Boop Kothuis

"Meeste van die restaurante en plekke om te besoek is ongelukkig eers van Woensdae of Donderdae af oop."

Kaapstad, Wes-Kaap

A Place in Thyme

"Altyd nuwe plekke om te besoek. Absoluut mal oor Kaapstad en die heerlike eetplekke."

Hermanus, Wes-Kaap

Marine View

"Sal definitief weer gaan."

Swellendam, Wes-Kaap

Aanhuizen Guest House

"Aanwysings op Google Maps na Bontebok Natuur reservaat totaal en al foutief."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Stay Awhile

"Die dorp is pragtig en skoon het baie by Spar aangedoen en diens was daar uitstekend."

Blad
Blad 221 - Wys 6601 tot 6630
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang