Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Bokkomblommetjie

"Klein rustige dorpie. As jy net wil ontspan op die strand is dit jou plek!"

Wildernis, Wes-Kaap

At Rest

"Baie rustige en mooi groen plek."

George, Wes-Kaap

ArendsRus Country Resort

"Als wat jy nodig het is hier en nog meer."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Appelhuis

"Veilig, prentjie mooi en ideaal om net rustig te verken."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Palmboom

"Mooiste, skoonste en rustigste plekkie!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Akkedissie

"Dis die beste plek om vakansie te gaan hou, in die Moederstad."

Grabouw, Wes-Kaap

Camphor Tree House

"Beslis die moeite werd om daar te bly en die omgewing te verken."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

La Paix Guesthouse

"Always a wonderful place to stay over."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Fonteine Park 118

"Altyd 'n plesier om Mosselbaai te besoek."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Secret Cottage

"Kaapstad se strate is skoon en netjies. Altyd lekker om in die Kaap verlof te hou."

Kaapstad, Wes-Kaap

Big Bay Beach Club 118

"Kaapstad is baie mooi en daar is soveel om te doen. Mens is nooit verveeld nie."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Die Dorpshuis

"Calitzdorp is a beautiful town."

Kaapstad, Wes-Kaap

Stellenberg Guest Unit

"The location was ideal and close to the wine farms and shopping malls."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Mountain Dew Guest Rooms

"Dit is baie stil en rustig. Niks verkeer wat deurry."

Agulhas, Wes-Kaap

Seagulls Seasong

"Ons is baie lief vir die geskenkwinkeltjies, vis en tjips, viskoekies en hawe in Struisbaai. Hier is genoeg vir diegene wat nie noodwendig die see en son soek nie - om jou besig te hou. Lekker vakansie-atmosfeer altyd! En natuurlik die skoon wit sand, die rotse, klippies, skulpe."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Meeu-en-Son

"Baie goeie, bekostigbare restaurante."

Tulbagh, Wes-Kaap

Die Olyf Plaas

"Love its proximity from Cape Town. Great farms to visit and conveniently close to Ceres, for cherry picking and cider tasting."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Stonebreaker Country Lodge

"Amazing, clean, good food, great people and amazing scenery."

Kaapstad, Wes-Kaap

Die Peperboom

"Bly die mooiste plek op aarde."

Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Meerhof Luxury Glamping

"Ek sal beslis weer gaan kuier in Riebeek-kasteel. Dit is 'n besonderse dorpie met baie vriendelike mense."

Paternoster, Wes-Kaap

Asteroidea

"Paternoster is 'n pragtige dorpie met baie besienswaardighede en Tietiesbaai is beslis die moeite werd om te besoek."

Citrusdal, Wes-Kaap

The Old Village

"Ons was maar vinnig deur Citrusdal, maar ek sal baie graag weer soontoe wil gaan om dit meer te verken. Dit is 'n lieflike omgewing met baie berge en dinge om te doen!"

Swellendam, Wes-Kaap

Swellendam Country Lodge

"Lieflike, plattelandse dorp. Mooi omgewing."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Judea Accommodation

"A beautiful quaint location with rugged and untouched beauty. Safe, quiet, and tranquil and its close proximity to the sea makes the atmosphere and the breeze from the sea lend a most beautiful ambience to the entire experience that is Betty's Bay."

Arniston, Wes-Kaap

16 on Main

"A magic place to escape the world."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Languedoc Verblyf

"Baie mooi en skoon dorp met ongelooflik vriendelike inwoners."

Kaapstad, Wes-Kaap

Heidel-herberg

"Paaie is uitstekend, maar Kaapstad bestuurders wees asb. geduldig met ons plattelanders."

Langebaan, Wes-Kaap

Long Acres Bahamas Accommodation

"Ons is nog altyd mal oor Langebaan. Daar is iets van alles."

Blad
Blad 246 - Wys 7351 tot 7380