Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Riversdale, Western Cape

Meurant

"Lovely clean town, people are friendly, the signage is excellent, the town caters for the tourists and visitors. Love the town."

Yzerfontein, Western Cape

Blombosch Game Lodge

"There is more to the village than one first sees."

Pringle Bay, Western Cape

620 Anne Road Pringle Bay

"Dis 'n rustige plek. Mens kan wel naby restaurante besoek, of in natuurreservate gaan wandel. Onthou net, die windjie die waai! Ek kan definitief Inner Edge Therapeutic Massage & Reflexology aanraai."

Oudtshoorn, Western Cape

Cango's Rest

"Ons het heelwat in die natuur rondgery en die Kangogrotte besoek. Dit was 'n lekker kuier in Oudtshoorn."

Citrusdal, Western Cape

Marcuskraal Campsite

"Sitruswêreld en volop water sorg vir 'n mooi omgewing en vars vrugte."

Betty's Bay, Western Cape

Sol y Sombra

"Will definitely return to Betty's Bay, but look for accommodation a bit nearer to the beaches. "

Stellenbosch, Western Cape

Feel @ Home

"'n Topbesteming in die Kaap."

Cape Town, Western Cape

Check Inn Hotel

"The most beautiful city ever, I can even say in the world!"

Dwarskersbos , Western Cape

Shabby Chic Beach House

"Lieflike, gasvrye plekkie. Baie veilig."

Citrusdal, Western Cape

The Old Village

"Was verbaas dat die dorpie geen van die groot fast food franchises het nie. Kan 'n goudmyn wees!"

Lamberts Bay, Western Cape

Altyd Tuis

"Lambertsbaai is 'n rustige dorpie, waar jy die Voëleiland en alle mooi restaurante kan gaan besoek."

Cape Town, Western Cape

Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartments

"Loadshedding saans maak die bestemming onveilig. Bedags bied Kaapstad 'n groot verskeidenheid van aktiwiteite en attraksies."

Greyton, Western Cape

Hemelsbreed Farm

"Landelike bekoring. Baie eetopsies beskikbaar."

Clanwilliam, Western Cape

Yellow Aloe Guesthouse

"Ek het 'n vinnige oorstop gehad in Clanwilliam. Ek sou graag langer wou bly, in die dorp ruik dit of 'n oumatjie êrens die heeltyd 'n teepot aan die kook hou en ek was gelukkig om deur die area te ry met die sitrusbome wat bot - so die lug is absoluut fantasties."

Tulbagh, Western Cape

Vindoux Guest Farm & Spa

"Mooi geskiedkundige dorpie, en ek kry die gevoel dat die inwoners moeite doen om hulle dorpie te bemark en op datum te hou. 'n Lekker dorp om te voet te verken, en ek is seker dis 'n goeie verblyfplek vir wynliefhebbers."

Knysna, Western Cape

Fernhill Tented Treehouses

"Knysna se mense was vriendelik en het ons na al die plekkies verwys waarvan net locals sal weet. Sal Knysna beslis weer besoek."

Oudtshoorn, Western Cape

Langenhoven B&B

"Ek weet daar 's baie om te doen in Oudtshoorn en die area - dalk 'n bestemming saam met die gesin vir 'n volgende keer."

Agulhas, Western Cape

Malvernrylaan 25

"Pragtige, skoon dorp, sal beslis weer daarheen gaan. Struisbaai was goed vir siel."

Oudtshoorn, Western Cape

Turnberry Boutique Hotel

"Surrounding activities are amazing. Buffelsdrift well worth a visit."

Elands Bay, Western Cape

Elandsbay Seaview

"Die Witmosselpot is fantasties!"

Still Bay, Western Cape

Lulu's Cottage

"Not enough shops that I'm used to."

Cape Town, Western Cape

Melkbosch Guesthouse

"Wes-Kaap en Weskus bly nog ons gunsteling-omgewing om te gaan vakansie hou."

Mossel Bay, Western Cape

Strandlopertjie

"Ons het die meeste van ons tyd in Hartenbos spandeer, net een aand in Mosselbaai gaan uiteet."

Rawsonville, Western Cape

Slanghoek Mountain Resort

"Ons net deurgery so was nie in Rawsonville self nie."

Page
Page 248 - Showing 7411 to 7440
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers