Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Kleinmond, Wes-Kaap

Kleinmond Panorama Holidays

"Baie oulike dorp en winkels, onder andere die gewilde "Blou Bakkie". Hou van hulle gepaste leuse: Ons (die boergemeenskap) bring die plaas na die see."

Gansbaai, Wes-Kaap

Saxon Lodge

"Pragtige plek. "

Hopefield, Wes-Kaap

Commercial Hotel

"Hopefield Fynbosskou is defnitief 'n moet vir 'n jaarlikse besoek gedurende die fees. Goed georganiseerd en top-klas uitstalling van Fynbos."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Kate's Country Kitchen Accommodation

"Pragtige, plattelandse dorp waar die ikoniese Voet van Afrika Wedloop al sedert 1978 met groot sukses aangebied word!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

Pearl Haven

"Absoluut 'n diamant! My eerste keer daar!"

Agulhas, Wes-Kaap

At Patat Cottage

"Ek dink die kusdorpie hou bekoring enige maand van die jaar. Baie om te kom sien en ervaar. Die plaaslike inwoners is baie vriendelik. Iets vir elke smaak en voorkeur."

Piketberg, Wes-Kaap

Cornerstone Guesthouse

"An interesting spot and we recommend a visit up the mountain too! Very pretty up there."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Simply Yzer Self-catering Apartments

"Lovely beach, sufficient shopping available, good restaurants and close to other places of interest."

Paarl, Wes-Kaap

Te Moi

"Het te min tyd gehad, maar sal graag in toekoms meer wil sien. "

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Lank-gewag Cottages

"Baie dankie vir 'n heerlike honeymoon spot, sal beslis eendag weer wil terugkom. Dankie vir die mooiste plekkie tussen die mooiste boorde/berge. Dankie vir die moeite en blyplek, sien hopenlik gou weer. Beslis aanbeveel!"

Agulhas, Wes-Kaap

StruisVogel

"Lekker eetplekke met goeie natuurskoon. "

McGregor, Wes-Kaap

Plum Tree Cottage

"Pragtige plek met al sy mooi eetplekkies."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Nautica 403

"Ons gunstelingstad in SA. "

Stellenbosch, Wes-Kaap

De Oude Schuur

"Pragtig! Soveel om te doen en te sien."

Kaapstad, Wes-Kaap

Panorama Self Catering

"Wonderlike stad - ons sal definitief weer kom kuier."

Gansbaai, Wes-Kaap

Harbour View

"Ons kon interessante plekke soos die pikkewynhospitaal en Walkerbaai se grot besoek. Gansbaai is ook naby genoeg vir 'n dagbesoek aan Hermanus."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Pikant

"Beaches lovely. Spar Supermarket in town is lovely. The bakery is town serves a lovely breakfast and the bread is delicious."

Kaapstad, Wes-Kaap

B209 Sea Spray Beach Front Apartment

"Kaapstad is 'n wonderlike vakansieplek."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Lombards Guest House

"Dorp bietjie vele opsies mbt verblyf en restaurante."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Grace's Place

"Great to visit the Karoo National Park and the surrounding areas."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Die Rooi Granaat

"Aangename mense in die dorp. Na die agt jaar se droogte is hulle nog net so positief en waardeer die mense wat hulle dorp besoek!"

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Weskus Grotjie

"Perfect place to relax and catch your breath. "

Tulbagh, Wes-Kaap

Welbedacht Game and Nature Reserve

"Beautiful town and awesome wine route."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Bisibee

"Oudtshoorn-omgewing bied 'n wye verskeidenheid van toerisme-aantreklikhede. Die dorp self kort aandag en is nie so netjies en rommelvry soos wat verwag word nie."

Paarl, Wes-Kaap

Zonnevanger

"Lovely town with lots of interesting restaurants and stores."

Mosselbaai, Wes-Kaap

KaiaMina@Hartenbos

"Mosselbaai is 'n pragtige, skoon dorp."

Blad
Blad 274 - Wys 8191 tot 8220
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang