Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32082 resensies.
Aurelia H. - 3rd January 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Dis beslis 'n plek wat ek weer sal besoek.
Ronél R. - 3rd January 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is 'n baie mooi klein dorpie, maar nie veel om te sien en te doen nie. As jy nie lief is vir hengel nie, sal jy 'n boek en die stilte waardeer.
Loraine S. - 3rd January 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Rustige dorp in hoog seisoen met goeie verskeidenheid van restaurante en besienswaardighede.
Francis V. - 3rd January 2018
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Pragtig, baie om te sien.
Anneline B. - 3rd January 2018
staying in Nuwerus, Wes-Kaap
Rustig. Kort 'n vulstasie en bankgeriewe.
René L. - 3rd January 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Dis my toekomstige aftreedorp.
Willie M. - 3rd January 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Dit is sentraal geleë met besienswaardighede wat naby geleë is. Die arbei plaas is 'n aanbeveling.
Elsie E. - 3rd January 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
'n Moet om te sien asook die Swartbergpas.
Jana S. - 3rd January 2018
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Heerlike vakansiedorp met alles wat mens benodig. Daaglikse vars vis op die hawe was 'n bonus.
Adrian P. - 3rd January 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Small place but the roads are bad. Community and people are not bad at all.
Bonita B. - 3rd January 2018
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Groot-Brakrivier is nie so besig soos Hartenbos nie en die winkels kan mens besoek sonder om in rye te staan.
Natasha K. - 3rd January 2018
staying in Caledon, Wes-Kaap
Oulike plekkie.
Richard V. - 2nd January 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Mens wil nie teveel oor Hartenbos uitbrei nie, anders wil die hele Suid-Afrika hier gaan vakansie hou.
Pieter K. - 2nd January 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Lekker kos by verskeie restaurante.
Uletichia E. - 2nd January 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Vir oornag, 'n oulike plek.
Jacqueline C. - 2nd January 2018
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Jacqueline C. - 2nd January 2018
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Pringlebaai is baie mooi en het lekker plek vir fietsry.
Sonja B. - 2nd January 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Die mooiste ou geboue en vriendelikste mense.
Roelien R. - 2nd January 2018
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Baie verbaas oor die grootte van die dorpie, maar baie oulik. Die restaurant 'Flames Grill & Pub' het die beste seafood platter in die Wes-Kaap.
Roelien R. - 2nd January 2018
staying in De Rust, Wes-Kaap
Baie oulike 'one-stop' dorpie. Die restaurant 'Herrie' se diens was stadig, maar die kos was baie lekker.
Janine B. - 2nd January 2018
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Quiet and tranquil.
Emile H. - 2nd January 2018
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Baie mooi.
Conette D. - 2nd January 2018
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Great plekkie.
Jackie P. - 2nd January 2018
staying in Parow, Wes-Kaap
Centrally located and Uber worked well.
Ansie B. - 2nd January 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lambertsbaai is voorwaar 'n unieke plekkie. Ons het ook heerlik geëet by Isabella's. Wonderlike ervaring.
Julie G. - 2nd January 2018
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
5 ster. Struisbaai het ons harte gesteel. Ons sal nêrens anders weer vakansie hou nie.
Piet P. - 2nd January 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Dis n baie lekker plek om te kuier.
Ruwaida B. - 2nd January 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Nice beaches.
Albertha O. - 2nd January 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Parenoster is asemrowend mooi. So jammer dat foutiewe uitverhuring van huise en petty crime sal veroorsaak dat mens nooit weer daar sal oornag nie!
Lesley G. - 2nd January 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Het alles wat jy nodig het, maar die wind kan bietjie waai!
Danielle T. - 2nd January 2018
staying in Suiderstrand, Wes-Kaap
Rustige dorpie sonder winkels en 'n gedruis. Jy kan lekker ontspan en die see geniet.
Mirna P. - 2nd January 2018
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Bettiesbaai en omgewing, 'n snoesige plekkie waar daar liefde en vrede in die lug hang en waar die seemeeue en die see en hul mense jou gasvry, vriendelik en hartlik ontvang.
Raquel P. - 2nd January 2018
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Stunning, stunning plek. lekker rustig.
Sam F. - 2nd January 2018
staying in Worcester, Wes-Kaap
I love Worcester, the old historic buildings is amazing and the distance to the mall worked for us.
Martin V. - 2nd January 2018
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Regtig nie iets besonders nie, behalwe die na uur straatmarkte wat in elk geval almal dieselfde items bied.
Coen S. - 2nd January 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Lieflike vakansie dorp sal weer terugkeer.
Ettienne M. - 2nd January 2018
staying in Seaforth, Wes-Kaap
Baie mooi dorpie met karakter. Net jammer daar is nie 'n Spar of ander winkel naby is nie. Nogal 'n entjie om te ry na naaste inkopiesentrum. Ek sien hulle is darem besig met 'n sentrum in Simonstad. Dalk bietjie ver van Kaapstad en wynroete af, maar n baie lekker bestemming met lekker dorpies rondom met die lekkerste restaurante.
Jeanette V. - 2nd January 2018
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Danabaai is lekker stil, net die wind het erg baie gewaai.
George B. - 2nd January 2018
staying in McGregor, Wes-Kaap
Baie rustige, ontspannende en mooi plattelandse dorpie.
Merold H. - 2nd January 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Strand beach is a lovely long, spacious beach with safe swimming and the waters are warm and divine! Sometimes it can get a bit windy/sandy, but usually it's just nice and sunny in summer. The beach is very big so it can handle huge crowds. A lot of eateries, ice-cream shops and take-away places to keep the tummy full. We enjoyed our few days there.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za