Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35225 reviews.
"Wilderness has a very special and artistic atmosphere. So much to do and see and wonderful to just relax in this beautiful town and surroundings."
"Barrydale was 'n teleursstelling. Die dorp het sedert ons laaste besoek beslis agteruit gegaan."
"Baie netjiese en skoon dorp. Pluimpie vir die plaaslike munisipaliteit vir die netheid van die dorp."
"The information centre was closed due to a death so we couldn’t learn more about the town."
Great Brak River, Western Cape
Ilita Lodge"Vervoer in hierdie dorpie is effens moeilik om te reel. 'n Huurmotor word aangeraai as jy nie self afry nie."
"Nie baie om te doen nie, veral vir kleintjies, maar baie rustige plek waar mens behoorlik kan rus vir jou siel kry!"
"Bonnievale is die rustigheid self, met als wat jy nodig het vir 'n heerlike gesinsnaweek."
"Beach was great for walking the dogs but should you require groceries etc. that is lacking in the town."
"Baie mooi vakansiebestemming, skoon en netjies. Sal aan vriende aanbeveel vir vakansies."
"Al was dit koud en reënerig was al die besienswaardighede se personeel baie vriendelik. Ons sal beslis weer kom, want daar is nog baie wat ons wil doen."
"Absolutely stunning, we are so lucky to live in such a beautiful country. We can't wait to return."
"Ons het die dorp besoek tydens hulle jaarlikse blommefees. Die strate was pragtig getooi met blomme. Die winkel-eienaars het moeite gedoen om die plek op te vrolik. Daar is 'n koffiewinkel met die pragtigste tuin oorkant die toeriste-inligtingskantoor. Ons is met sakke tee en leerskoene terug huis toe."
"Dorpie klein en het daarom min winkels, maar ons het glad nie gesukkel nie, en kon als kry wat ons nodig gehad het. Pryse bietjie meer as waaraan gewoond is, maar steeds regverdig. Daar is groter sentra in die naby-genoeg omgewing waarheen mens kan ry indien mens nou regtig iets anders sou benodig."
"Loved the walk along the beach and were lucky enough to spot a whale in the evening."
"Especially in the flower season it is close to the West Coast National Park which is a must see. We didn't have enough time to fully explore everything Paternoster has to offer, but next time we will explore further."