Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"The locals are super friendly and made us feel very welcome. The lovely little deli on the main drag has delicious treats and a cozy little eatery - great food and value. The couple who run the small grocer were also very helpful and friendly."
Northern Suburbs, Western Cape
On Q Accommodation"Noordelike voorstede is meer vir toeganklikheid as toerisme."
"Pragtige bestemming so tussen die berge. Sal dit aanbeveel vir enige paartjie of gesin. Dis veilig en genoeg om in die natuur te doen. Dorp self het interessante winkeltjies en plekke om te besoek."
"Such an interesting, safe place and we loved our walk about town. We had dinner at The Rude Chef which is highly recommended. We hoped to leave via the Swartberg Pass, but that was closed because of heavy snow. Our drive via Klaarstroom and Meiringspoort was nevertheless spectacular with plenty of snow covered mountains!"
"Struisbaai is sekerlik die pragtigste dorp met die moosite kuslyn in Suid-Afrika."
"Romanties, eksoties, natuurskoon. Alles in een. Een van die pragtigste plekke."
"Die plaaslike bevolking wat van taxi's gebruik maak neem Covid nie ernstig op nie en dra nie maskers nie. Vermy dus besige areas indien moontlik. Oor die algemeen is Sedgefield ideaal geleë om die omgewing van te verken. Alle noodsaaklikhede is beskikbaar in die dorp."
"Spyt ek was nie al lankal daar nie: nou weet ek wat ek mis. Beplan alreeds klaar ons volgende kamp in Sederberge. Die mooiste pad tussen Clanwilliam en Citrusdal. Sederberg is nou my favourite plek."
"Sal definitief weer soontoe gaan. Verseker weer op Port Owen se oewers bly. Was fantasties."
"Ons het oor die manjifieke Swartbergpas gery. Dit was so spesiaal. Nie baie ander verkeer. Dit was 'n sonnige dag, so die pad was rybaar."
"Many of the shops are no longer open due to the Covid pandemic so there is not much to see and do."