Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34191 resensies.
Danelia E. - 21st October 2016
staying in Robertson, Wes-Kaap
It's a lekker place.
Elsa B. - 21st October 2016
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Dit is een van die mooiste dele in ons land.
Francois R. - 21st October 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Ongelooflike vroeg oggend en laat aand op strand met daai uitsig!
Mariette Tissink N. - 21st October 2016
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Nice, but very touristic and many noisy students. The surrounding areas however are beautiful.
Petro T. - 21st October 2016
staying in Agulhas, Wes-Kaap
'n Heerlike rustige plek.
Jeffrey S. - 21st October 2016
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Lekker ontspannend.
Jacobus P. - 21st October 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Die dorp moet winkel kry - veral vir selfsorgverblyf-toeriste.
Paul B. - 20th October 2016
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Ek wil graag daar gaan aftree.
Andre O. - 20th October 2016
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Niemand se skuld nie behalwe die natuur s'n, maar die strand is bietjie alleen en asof eenkant en verlate.
Pieter J. - 20th October 2016
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Mooi plek. Sal nog mooier wees as mens 'n ou vissie kan vang.
Jaap P. - 20th October 2016
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Sal self daar wil aftree.
Mia B. - 20th October 2016
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Dit lyk asof Mykonos opknapping van sy eenhede benodig!
Patrys A. - 20th October 2016
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Pragtige omgewing.
Bronwin M. - 20th October 2016
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Baie mooi plek sal graag daar wil aftree.
Charles O. - 20th October 2016
staying in Robertson, Wes-Kaap
Robertson is 'n mooi dorp wat baie het om te bied. Baie gerieflike winkels, kelders in die omgewing en mooi natuurskoon.
Retha C. - 20th October 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Van al die Weskusdorpies, my uitverkorene!
Nola L. - 20th October 2016
staying in Robertson, Wes-Kaap
Always a pleasure to be in the area. Friendly people and need I add some of the best wines.
Elmarie E. - 20th October 2016
staying in Kommetjie, Wes-Kaap
Baie mooi, rustig en natuurskoon.
Thea J. - 20th October 2016
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Dit is so ongelooflik mooi daar! Dit voel soms asof jou oë jou bedrieg! 'n Baie netjiese dorp en pragtige omgewing.
Charmaine C. - 20th October 2016
staying in Longacres Country Landgoed, Wes-Kaap
Weereens, ons is geskuif vanaf Art@Sea en was by Calypso Beach wat great was.
Johrina H. - 20th October 2016
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Pragitge dorp met baie besienswaardighede en vriendelike mense.
Johan N. - 20th October 2016
staying in De Rust, Wes-Kaap
Oulike dorpie in 'n pragtige omgewing.
Francois E. - 20th October 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Lekker klein dorpie vir wegbreek van stad, verkeer ensovoorts.
Kim B. - 20th October 2016
staying in Robertson, Wes-Kaap
Love everything about it! (especially the wines!)
Johandi E. - 20th October 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lambertsbaai is regtig mooi. Die strand het sagte sand en dis baie rustig daar. Wees net voorbereid, maar kan vinnig en skielik koud raak.
Hein F. - 20th October 2016
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Beeldskone dorp, met baie om te doen in sentraal en omliggende dele.
Conrad S. - 20th October 2016
staying in Grabouw, Wes-Kaap
Perigrine padstal is 'n wenner!
Benjamin A. - 20th October 2016
staying in Montagu, Wes-Kaap
Baie lekker dorpie.
Renier B. - 20th October 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Goeie basis om te gebruik om Kaapstad en omgewing te verken.
Wilma L. - 20th October 2016
staying in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap
Hemel-en-Aarde is 'n pragtige plek met karakter.
Maryke B. - 19th October 2016
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Jan S. - 19th October 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hulle moet eerliker wees oor die walvisse. Hierdie jaar was teleurstellend. Gelukkig het ek ook al baie goeie jare gesien, maar as 'n oorsese toeris hier kom en dis so min sal hulle slegte dinge sê en dink. Die mense van Deyer Island in Gansbaai (DICT) het die hele projek laat werk. Baie dankie vir Brenda du Toit en haar wonderlike span wat seker gemaak het ons sien en verfilm al die mooiste seemonsters.
Faan D. - 19th October 2016
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Sien "Sterre" gemerk, dit kan nie beter nie.
Debbie O. - 19th October 2016
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Naby genoeg aan die Kaap om vining op 'n Vrydag deur te ry vir die naweek.
Mariaan V. - 19th October 2016
staying in Blanco, Wes-Kaap
Rustige area en baie skoon. Sal dit aanbeveel.
Ezar D. - 19th October 2016
staying in Greyton, Wes-Kaap
Daar is 'n verskeidenheid eetplekke en genoeg akkommodasie. Die mense is ook baie vriendelik.
Christelle V. - 19th October 2016
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Love die strand!
William D. - 19th October 2016
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Groenpunt is baie mooi en sal hom graag op 'n ander tyd weer besoek. Daar is baie te doen en genoeg eetplekke.
Nicky E. - 19th October 2016
staying in Noordhoek, Wes-Kaap
Wonderful as a central base. A home away from home. Close to all amenities. Feels like you are on holiday.
Ampie S. - 19th October 2016
staying in Brandwacht, Wes-Kaap
Baie sentraal.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za