Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oppi Dam

"Ek sal enige een aanraai om Oudtshoorn te besoek. Daar is so baie om te sien en doen. Dis 'n pragtige plek! "

Weskus, Wes-Kaap

Vensterklip

"Die Weskus is 'n ideale bestemming met iets vir almal: Tee-proe in Clanwilliam; bootvaart in die hawe van Lambertsbaai; restaurante vir alle smake; kunstenaars en natuurlik ongelooflike, ongerepte strande."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Plett Forest Cabins & Wedding Venue

"Wi-Fi en selfoonopvangs op plekke swak en selfs geen, maar op sekere plekke bruikbaar. "

Sedgefield, Wes-Kaap

Sedgefield Huts

"Puik diens en ligging."

Montagu, Wes-Kaap

Klein Nektar Wine & Olive Estate

"Pragtige dorp met baie karakter en vriendelike mense!"

Danabaai, Wes-Kaap

Anita's Self-catering

"Wow! Sal weer vakansie hou in Danabaai."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Taste of Heaven

"Daar lei sulke mooi plekkies uit Bredasdorp."

Hermanus, Wes-Kaap

Hornbill House

"Pragtige kusdorp."

Paternoster, Wes-Kaap

Cala Mondrago

"Een van die lekkerste vakansieplekke ooit!"

Danabaai, Wes-Kaap

Eden Guest House B&B

"Rustige see-omgewing. Beslis 'n plek wat ons weer sal wil besoek."

Montagu, Wes-Kaap

Mountain View @ The Little Gem

"Montagu se Suid-Afrikaanse Polisie diens is puik. 100 sterre vir hulle."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lekke Ekke

"Muisbosskerm ete was fantasties. Voëleiland was teleurstellend. Die plek was nie mooi versorg nie en die curio winkel was so te sê leeg. "

Yzerfontein, Wes-Kaap

21 on Bakoond

"Die mooiste kusdorp, pragtige plekkie langs die see. Baie vriendelike, gawe mense. Ons het elke oomblik daar geniet!"

Hermanus, Wes-Kaap

Misty Waves Boutique Hotel

"Pragtig! Mooiste skoon dorp en pragtige see-uitsigte. Lekker eetplekke en perfekte vakansiebestemming. "

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Mount Noah Lodge

"Baie mooi en rustig, die moeite werd om te stop."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Raston Guest House

"If you want a quiet time it is the place to go."

Muizenberg, Wes-Kaap

Marina Views

"Lifelike mense, altyd bereid om te help."

Paternoster, Wes-Kaap

Sea Shack

"Die dorpie kort meer eetplekkies. My mening is dat die dorp stadig maar seker begin agteruitgaan. Verder is dit 'n oulike plekkie. Daar is nie baie besienswaardighede nie. "

Prins Albert, Wes-Kaap

Acacia Cottage

"Lekker plek, moeite werd om te kuier."

Nature's Valley, Wes-Kaap

Nature's Valley Cottage & Cabin

"Mooiste lagune-seeplek op aarde."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

The Whale Tale Villa

"Mooi en rustige, skoon dorp. Nie so besig nie. "

Danabaai, Wes-Kaap

Eden Guest House B&B

"Naby Mosselbaai en Hartenbos, maar rustiger en goedkoper."

Bloubergstrand, Wes-Kaap

Aandvari Ocean View

"Pragtige omgewing en uitsig. Sentraal geleë. Naby snelweë wat jou met Weskus, Lughawe en Waterfront verbind. Ons Kaapse top bestemming keuse."

Gansbaai, Wes-Kaap

Oom Piet Accommodation

"Wonderlike atmosfeer. Verkeer nie so druk nie."

Bloubergstrand, Wes-Kaap

3 Zeezicht Apartment

"Het alle verwagtinge oorskry."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Steynskraal Gasteplaas

"Gerieflik halfpad tussen Bloemfontein en die Kaap."

Blad
Blad 885 - Wys 26521 tot 26550
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang