Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18111 resensies.
Hennie S. - 14th January 2019
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
I will make use of this facilities again when travelling in that direction.
Nico D. - 14th January 2019
staying in Table View, Wes-Kaap
Een van my gunsteling-plekkies om te besoek.
Gerrit L. - 13th January 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Ideaal vir iemand wat net rustig wil ontspan.
Renay K. - 13th January 2019
staying in Sand Bay, Wes-Kaap
Sandbaai is uniek, veral nou wat Hermanus se winkelsentrum 'n klipgooi daarvandaan is.
Kevin H. - 13th January 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Nice peaceful town.
Japie S. - 13th January 2019
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Baie oulik en sentraal geleë.
Petra F. - 13th January 2019
staying in Murraysburg, Wes-Kaap
Murraysburg se mense is gasvry. Hulle ontvang graag mense en wil graag meer toeriste lok. Dit is beslis 'n besoek werd.
Junior A. - 13th January 2019
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
A good location, away from the hustle and bustle and not too from city central.
Leon Andre L. - 13th January 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Moet nie die groot winkelkompleks op julle voorstoep bou nie. Dit gaan die klein outjies in julle gemeenskap dood druk en die dorp sal sy rustige karakter verloor en baie ongewenste elemente lok.
Liz D. - 13th January 2019
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Pragtige omgewing met baie doendinge! Ons het ook heerlik by Suiderkruisstrand geswem.
Monique J. - 13th January 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Love Hermanus. Kom elke keer terug, stukkie goud in ons hart.
Pieter G. - 13th January 2019
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
As jy 'n stil omgewing wil ervaar dan is dit Somerset-Wes. Somerset-Wes het alles tot jou beskikking wat jy nodig het om lekker te bly.
Maggie K. - 13th January 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Vriendelike en pragtige, skoon dorpie.
Alan G. - 12th January 2019
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Stellenbosch is a charming University city which affords much scope for exploring and fine dining. Nearby is a wonderful motor museum.
Estha T. - 12th January 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prins Albert was 'n aangename verrassing. Dorpie is pragtig, mense vriendelik en die omgewing asemrowend.
Rabia G. - 12th January 2019
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Wow, stunning place, will definitely go back.
Lucy T. - 12th January 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Lieflike dorp! Ons wens ons kon langer oorbly om die dorp en die omliggende besienswaardighede te verken.
Shumso L. - 12th January 2019
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Baie mooi en alles wat jy benodig is binne ryafstand. Goeie diens by restaurante.
Ansie S. - 12th January 2019
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Groot-Brakrivier het nie baie te doen nie, maar soos gemeld, dit is binne 'n 20 km radius van plekke met baie besienswaardighede.
Jeanne-marie D. - 12th January 2019
staying in Welgelegen , Wes-Kaap
Sentraal geleë.
David C. - 12th January 2019
staying in Uniondale, Wes-Kaap
Baie klein dorpie en kan alles in een middag besigtig. Die ideale plek om net oor te slaap. Al die winkels was al om 15:00 gesluit en net 1 restaurant om aandete te nuttig, maar dis deel van die hele ondervinding. Het die verblyf baie geniet.
Barry B. - 12th January 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is a good destination for holidays. Its neat and clean. But it's very windy and you can't swim due to the wind.
Helene L. - 12th January 2019
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Wonderlike strand. Ons sal graag weer daarheen teruggaan.
Katrine B. - 11th January 2019
staying in Suurbraak, Wes-Kaap
Of historical significance. So many heritage homes, although many are in need of restoration - it would be a shame if they were lost. The village is small and although it has a wonderful, rich history, it lacks a tourist information centre. There are, however, two national reserves (one is a world heritage site with rare and protected trees) within a short distance from the village, excellent mountain drives and walks/hikes, natural swimming areas and good cell phone reception. Perfect for nature lovers and anyone who wants to take a small step back in time and escape the noise and hub of town and city suburbia.
Renata K. - 11th January 2019
staying in Robberg, Wes-Kaap
Baie dankie vir Sanctuary Beach. Die groen strandgeriewe wat ingerig is om diere toeganklik te wees is wonderlik. Die natuur- en seelewe is van die heel mooiste in Suid-Afrika. Ons is verras met die diversiteit van Robberg en die trots waarmee dit gedeel word met toeriste!
Marina V. - 11th January 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Breathtaking!
Hendry M. - 11th January 2019
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Hulle moet aanhou met die toepas van geen drank op die strand nie en ook skoonmaak van die strand.
Bronwyn O. - 11th January 2019
staying in Thesen Islands, Wes-Kaap
Thesen Islands - life as it was meant to be lived!
Lani F. - 11th January 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Ons is van die Helderberg, maar is gaande oor Bloubergstrand as 'n vakansiebestemming want dis nie te ver nie ook nie te naby nie. Die berg- en see-uitsig is asemrowend, die see is net 'n klipgooi weg en met al die restaurante en winkels en winkelsentrums naby, kan jy jou regmaak vir 'n heerlike wegbreek.
Gerhard V. - 11th January 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
One of the most peaceful villages in the Western Cape where even horses and cows roam the streets.
Andries D. - 11th January 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Water is te koud vir kinders om in te swem.
Mariet P. - 11th January 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Ons was die 1ste Jan daar en al die wynplase was toe. Dis iets om te onthou vir toeriste.
Johan D. - 11th January 2019
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Pragtig.
Kobus B. - 11th January 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Sou verkies om bietjie vroeër daar weg te kom, maar hulle ontbyt begin eers om 7, dus kom jy nie weg daar voor 8 nie, as jy nog 'n lang pad het wat voorlê is dit n bietjie te laat.
Johan D. - 11th January 2019
staying in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap
Ideaal vir vakansie en perdry.
Johan D. - 11th January 2019
staying in Table View, Wes-Kaap
Lekker atmosfeer
Karin D. - 11th January 2019
staying in Stanford, Wes-Kaap
Stanford is een van die mooiste dorpies wat ek nog in Suid Afrika teëgekom het.
Bea C. - 11th January 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beaufort-Wes het meer om te bied as wat 'n mens dink.
Cordi B. - 11th January 2019
staying in Paarl, Wes-Kaap
Dit was beslis die moeite werd. Lieflike omgewing. Vriendelike personeel.
Zurietta P. - 11th January 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Lieflike dorpie, waar jy kan voel die wêreldse invloed het nog min skommelings daar veroorsaak. Dit voel of tyd stil gestaan het en dit laat jou sommer veilig en gekoester voel, volgende keer gaan ek nog 'n dag langer bly net om dit weer te ervaar.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za