Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Lekker sentraal geleë. Ons kon gemaklik op 'n dag na Clanwilliam reis om die blommeskou in die kerk te besigtig. Verder was Lambertsbaai, Doringbaai en Strandfontein ook `n besoek werd. Alhoewel die weer nie so gunstig was vir blommekyk nie, het ons tog mooi blomme gesien en kon ons ons lus vir seekosse by die omliggende kusdorpe bevredig."
"One of those towns that does not seem to offer much at first, but when you delve deeper and chat to the locals there are some quirky characters to meet and some interesting things to see."
"Clanwilliam is 'n heerlike dorp om vir al tydens die blomme seisoen te besoek. Heerlike klein winkels en ander besoekwaardige juweeltjies is oral te kry. Die blommeskou se uitstalling was ongelooflik en 'n moet vir blommekykers voor hulle verder reis. Dit gee jou 'n baie goeie idee waar om vir blomme te gaan soek. Lekker tee- en koffiewinkels en wonderlike eetplekke. Goeie waarde vir geld."
"Parternoster is 'n klein juweel. Ons was net jammer dat ons op 'n Sondag daar was, want alles was toe! Die omgewing is egter wonderlik met baie lekker plekkies om te besoek. Panty Bar op Parternoster is 'n moet. "
"Small town feel. Friendly people who live in Oudtshoorn. Lovely venue for sporting competitions centrally located in town. "
"Dit was heerlik om in Lambertbaai te kuier. Bird Eiland is 'n moet vir besoekers, asook die kleiner dorpies, veral Redelinghuys met sy pragtige geskilderde huise en Elandsbaai is 'n moet. Pragtige blomme al langs die ryroetes en vir voëlliefhebbers 'n paradys."
"Lekker sentraal geleë vir oorslaap op pad na bestemming en besienswaardighede."
"George is such a beautiful little town and the people are so friendly."
"Plekkie is pragtig en die ideale plekkie om te kan ontspan en net mens se vlegsels los te maak."
"Die kultuur, uitsig en rustigheid is definitief 'n rede om terug te gaan."
Stellenbosch Central, Western Cape
UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment"Love dit, so baie plekkies om te sien en om by the gaan eet."
"The unit is even more ideal because it is close to most shops and restaurants. The view from the balcony is exquisite. Beautiful gem."
"Ongelukkig was die weer onguur en kon ons nie op 'n bootrit gaan nie en was maar binnenshuis gebonde. Ons het egter oral rondgery en het lekker seekosse geniet by Paternoster."
"Dit is baie sentraal van verskeie besienswaardighede. Parow is baie netjies en skoon en die paaie is in 'n puik toestand."