Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18830 resensies.
Trish E. - 12th March 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Nothing wrong with Beaufort West, it is a nice Karoo town.
Sara P. - 12th March 2019
staying in Worcester, Wes-Kaap
Worcester is die beste plek waar ek wil wees.
Roseline F. - 12th March 2019
staying in Bellville, Wes-Kaap
Lekker sentraal geleë.
Odene G. - 12th March 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Altyd 'n mooi dorp om te besoek.
Amina D. - 11th March 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dis rustig en die skoon seelug is absoluut wonderlik.
Elmarie T. - 11th March 2019
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met baie gawe mense.
Lenie G. - 11th March 2019
staying in Franskraal, Wes-Kaap
'n Juweel! Ons moes langer gebly het!
Jacques V. - 11th March 2019
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Was verras oor hoe mooi skoon die dorp is! Lekker wynproe-plekke in omgewing.
Roshen K. - 11th March 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Great place for fishing.
Nicolette B. - 11th March 2019
staying in Caledon, Wes-Kaap
Die dorp is wonderlik. Beslis 'n plekkie om na te gaan as mens weg wil kom van die stad.
Antionette E. - 11th March 2019
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Vriendelike plek, en sentraal geleë.
Adel S. - 11th March 2019
staying in Vredehoek, Wes-Kaap
Wonderlike area, goed geleë, restaurante/eetplekkies om elke hoek en draai.
Gerd W. - 11th March 2019
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
We have travelled for 15 years to this region, have the feeling less tourists coming, restaurants and pubs less visitors. The town is clean.
Anoesjka K. - 11th March 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
They are just to strict.
Thys P. - 11th March 2019
staying in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Wes-Kaap
Ons sal beslis teruggaan na die Voor-Paardeberg Wyn Wyk toe, maar sal baie beslis nie weer teruggaan Le Bac toe nie.
Kuki B. - 11th March 2019
staying in Tuine, Wes-Kaap
Sal weer in Tuine bly as die verblyf op standaard is.
Stuart H. - 11th March 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Baie goed geleë vir toer na die Kaap.
Stuart H. - 11th March 2019
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Baie goeie ligging.
Marcelle V. - 11th March 2019
staying in Porterville, Wes-Kaap
'n Rustige plaasdorpie, perfek vir 'n naweek se rustige wegbreek.
Daan V. - 11th March 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Stil en rustige dorpie.
Abraham V. - 11th March 2019
staying in La Colline, Wes-Kaap
La Colline is 'n woonbuurt. Dit is naby al die belangrike toeristebestemmings in die Stellenbosch omgewing.
Elzabe B. - 11th March 2019
staying in Onrus, Wes-Kaap
Naby genoeg aan Hermanus. Ver genoeg vanaf Hermanus.
Ivan C. - 11th March 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Very beautiful place.
Amore V. - 11th March 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie mooi dorpie met verskeidenheid van dinge om te doen, plekke om te sien.
Jan V. - 11th March 2019
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Dit voel soos 'n ander land die kanale en water. Baie nice!
Rialet V. - 11th March 2019
staying in Porterville, Wes-Kaap
Dit is 'n pragtige area, met heelwat mooi en lekker plekke om te besoek as jy bietjie rondkyk en in die omgewing rondry. Die Farmers Market is 'n absolute juweel vir die dorp!
Andre J. - 11th March 2019
staying in Montagu, Wes-Kaap
Baie mooi dorp van waar die omgewing verken kan word.
Martin E. - 10th March 2019
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Pragtige dorp!
Desmond R. - 10th March 2019
staying in Paradyskloof, Wes-Kaap
Rustige atmosfeer, mooi natuurskoon!
Alan R. - 10th March 2019
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Safe to shop and walk about but also go to Kalk Bay, beautiful bay, harbour and restaurant. Oceans Echo is out of the traffic of Cape Town but within 45 mins of Cape of Good Hope, Table Mountain Cableway and V & A waterfront with many restaurants and great shopping.
Trudi M. - 10th March 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Lieflike dorp en omgewing met so baie om te doen. Ons het vir drie nagte bespreek, maar aangesien die addisionele verblyf ekstra kostes beloop het, kon ons Prins Albert net een nag bekostig. Die dame wat ons by die inligtingskantoor gehelp het, was uiters behulpsaam (dit was reeds 17:00, sluitingstyd). Sy het SMS'se aan moontlike akkommodasieplekke gestuur en gewag vir antwoorde, totdat ons geholpe was.
Marieta V. - 10th March 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Dis 'n pragtige dorpie met baie besienswaardighede en heerlike restaurante oral in omgewing. Lieflike trou-venues.
Graeme D. - 10th March 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
A wonderful little dorp with interesting places to visit: the Karroo Donkey Sanctuary, the O for Olive Farm, the Weltevrede Fig Farm, the Prince Albert Museum, Lah di dah (a fancy) Farm Stall & other eateries. You step back into the 19th Century on walks through the town with many quaint dwellings. We just love it!
Aletta V. - 10th March 2019
staying in Wolseley, Wes-Kaap
Baie stil plekkie.
Eunice V. - 10th March 2019
staying in Glentana, Wes-Kaap
Amelia's het 'n puik ligging in Glentana. Ons het die see-uitsig baie geniet.
Alta N. - 10th March 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Fantastiese plekkie, mooi skoon en 'n stil vakansie paradys met mooi skoon strande baie gelukkig en tevrede met verblyf.
Jurgens S. - 10th March 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Baie goed geleë vir omliggende areas.
Annelene V. - 9th March 2019
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Dis 'n baie lekker area met min geraas en geen drama.
Mariaan K. - 9th March 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Werklik 'n besoek werd.
Linda D. - 9th March 2019
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
Baie geniet daar.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za