Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Weskus

4.5 / 5  
volgens 7695 resensies
Lees regte resensies van Weskus van 7695 geverifieerde gaste.
Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Weskus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Weskus Akkommodasie

1254 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
SPAAR 30%
VanafR1 880
R1 316
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Velddrif, Weskus

Quay West is 'n knus 4-ster selfsorg-dubbelverdiepinghuis in Velddrif Quays naby die Bergrivier. Dit is ideaal vir gaste wat net wil toesluit en heeldag rondrits. Op die onderste verdieping is 'n oopplan-kombuis, -...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Weskus

WestBed bied gerieflike oornagverblyf in Langebaan. Die gastehuis is sentraal in die welbekende Langebaan Country Club-area en binne loopafstand van die Country Club Gholfbaan geleë. Dié sonderlinge strandmeerdorp...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 200
R960
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Duyker Eiland, Weskus

C-Kardoesie is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Duyker Eiland in St Helenabaai. Dit bied gehalteverblyf aan die Weskus en is net 'n paar meter van die strand af. Die woonstel, wat deel vorm van die huis, het 'n priv...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R638
per nag (plek vir 2)
B&B in Yzerfontein, Weskus

LeRens Haven B&B is net 100 m vanaf Pearl Bay-strand in Yzerfontein aan die Weskus geleë. Gerieflike B&B-verblyf word aangebied, sowel as egte gasvryheid van die eienaars wat op die perseel woon. Die B&B is in 'n ...

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 550
R1 395
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Yzerfontein, Weskus

Asem die vars seelug in en verloor jouself in die rustige atmosfeer by Chez James Self-Catering Apartment in Yzerfontein. Chez James is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 2 persone met luisterryke uitsigte oor die see....

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Myburgh Park, Weskus

Rest-by-the-Sea is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Myburgh Park, Langebaan. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n oornagstop in die omgewing. Die kothuis is te...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Slakkepas 18 bied gehalte-verblyf in 'n veilige kompleks in Dwarskersbos. Dit is sowat 10 km vanaf Velddrif en stapafstand vanaf die strand, talle doendinge en besienswaardighede.Langs die kompleks is daar 'n klein ...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langebaan, Weskus

Lagoonside @ 77 spog met 'n uitstekende ligging, net 80 m vanaf die pragtige strandmeer. 'n Lekker strand vir vlieërbranderryers is ook net om die draai. Verblyf word gebied in 3 aparte privaat selfsorg-eenhede. E...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Weskus

Le Mahi Guest House & Self-catering Cottage bied eksklusiewe verblyf vir diegene wat mal is oor die fyner dinge in die lewe. Die gastehuis is in Langebaan aan die Weskus. Verblyf is beskikbaar in 4 ruim en goed to...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Britannica Heights, Weskus

Country Cabin is rustig, privaat en afgeleë, en spog met beeldskone uitsigte en asemrowende sonsondergange. Tog is dit net 7 minute se ry van strande, winkels en restaurante af. Hierdie lieflike selfsorghut is go...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]