Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Weskus

4.5 / 5  
volgens 5949 resensies
Lees regte resensies van Weskus van 5949 geverifieerde gaste.
Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Weskus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Weskus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Langebaan, Weskus

Makarios is langs 'n gholfbaan in Langebaan aan die Weskus geleë. Dié pragtige gastehuis is in 'n rustige woonbuurt, net 'n kort entjie se ry vanaf die Langebaan-strandmeer en die hoofstrand. Ons het 3 gerieflike...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vanrhynsdorp, Weskus

Botuin bied selfsorg-akkommodasie in kothuise op 'n olyfplaas van 5 hektaar aan die buitewyke van Vanrhynsdorp aan die voet van die Maskamberge. Die Troe-Troe-rivier loop deur die perseel. Dit is gewoonlik droog, ma...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Albatross Unit 6 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus, sowat 2,5 uur se ry vanaf Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks saam met 7 ander eenhede geleë. Die eenheid is op...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R998
per nag, vir 2 mense
B&B in Jacobsbaai, Weskus

Abalone Guest House is die perfekte plek om heen te vlug indien jy wil wegbreek van die gejaag en geraas van die stadslewe, en die luuksheid van kalmte en rustigheid wil kom geniet. Dis geleë in Jakobsbaai aan di...

20% af Weeksdae!
VanafR850
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai, Weskus

De Ware Jacob bied 5 aparte, private selfsorgkothuisie wat luuks en ten volle toegerus is. Die kothuise is op 'n 2,4 hektaar-kleinhoewe wat bedek is met fynbos. Die natuurlike kombinasie van plat-op-die-aarde Weskus...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vanrhynsdorp, Weskus

Namaqua Lodge is in Vanrhynsdorp in die hartjie van Namakwaland geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit Gifbergpas, die Kaapse Blommeroete, die Kokerboom Vetplantkwekery, die Ou Tronk Kwekery en die Knersvl...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Albatros Unit 3 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie in die Wes-Kus, sowat 2,5 uur buite Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks met 7 ander eenhede geleë. Die woonstel is op die grond...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredenburg, Weskus

Apollo Selfsorg is in 'n stil buurt in Vredenburg geleë en bied moderne verblyf vir 2. Die eenheid is gerieflik ingerig en het 'n dubbelbed in die slaapkamer, 'n kombuis en 'n badkamer met 'n aparte stort en 'n to...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation bied verblyf in Doringbaai, 'n klein dorpie in die suide van Namakwaland aan die Weskus. Hiér kan jy kan ontspan in 'n rustige en vriendelike omgewing. Ons het 8 volledig toegeruste selfsor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Myburgh Park, Weskus

Chalky's Place is in Myburgh Park, Langebaan, en is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die gastehuis bied verblyf in 2 gastekamers en 'n selfsorgwoonstel. Albei gastekamers het tee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Onstukihemel is 'n seefront-selfsorg vakansiehuis in Dwarskersbos aan die Weskus slegs 150 km vanaf Kaapstad. Onstukihemel selfsorgeenheid op die boonste verdieping is 'n smaakvol gemeubileerde eenheid met 2 slaap...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 400
R1 440
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hannasbaai, Weskus

Duifieklip is 'n seefront-strandhuis in Hannasbaai, St Helenabaai. Die huis is klipgooi vanaf die hoogwatermerk. ‘n Mens kan vanaf die huis deur die tuin na die strand stap. Duifieklip is perfek vir groepe van to...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Yzerfontein, Weskus

Lugkasteel is 'n ruim dubbelverdiepinghuis in Yzerfontein wat spog met pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en is ideaal vir 'n rustige gesinsvakansie. Die huis is ongeveer 250 m² groot, het 3 slaapkamers o...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Paternoster, Weskus

Karibu in Paternoster is net 100 m vanaf die strand langs 'n dam geleë. Voëls is volop hier en saans sal jy kan luister na kwakende paddas. Selfsorg-gasteverblyf word in 'n aparte vleuel van die huis gebied. Die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Owen, Weskus

Fisherman Cottage is 'n selfsorgkothuis in Velddrif langs die Bergrivier. Hier kan gaste 'n asemrowende sonsondergang van die stoep af geniet terwyl die braaivleisvuurtjie langsaan knetter of van die privaat jetty a...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Golden Mile, Weskus

Holiday on Harrier is in St. Helenabaai op 'n privaat eiendom en bied verblyf in 3 aparte eenhede. Die perseel is sowat 200 m van die strand af en reg by die strand se ingang. Die 3 eenhede, naamlik Living Jewel, ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Myburgh Park, Weskus

Melissa's Home Away From Home is 'n selfsorgvakansiehuis in Langebaan in die stil, weelderige Myburgh Park. Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -lee...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Jacobsbaai, Weskus

Weskushuis is in die Weskus-dorpie Jacobsbaai geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin wat op soek is na 'n stil en rustige wegbreek in 'n stil vissersdorpie. Dié selfsorgwoonstelle is volledig toegerus met al...

33% af Aanbod!
VanafR900
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Port Owen, Weskus

Casa Della Diga is 'n B&B in die kusdorp, Velddrif, aan die prentjiemooi Weskus. Velddrif is sowat 150 km van Kaapstad af en kan via die R27 bereik word. Verblyf is beskikbaar in 3 kamertipes wat elk smaakvol versi...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster, Weskus

Verblyf reg by die see! Stap net oor die straat ..... dan is jy op die strand! Word wakker met die geruis van die see wat so te sê op jou voorstoep is! Geniet 'n skemerkelkie op die stoep terwyl jy die sonsondergan...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za