Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Weskus

4.5 / 5  
volgens 5897 resensies
Lees regte resensies van Weskus van 5897 geverifieerde gaste.
Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Weskus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Weskus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Aanbod!
VanafR1 450
R1 233
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Yzerfontein, Weskus

Asem die vars seelug in en verloor jouself in die rustige atmosfeer by Chez James Self-Catering Apartment in Yzerfontein. Chez James is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 2 persone met luisterryke uitsigte oor die see....

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation bied verblyf in Doringbaai, 'n klein dorpie in die suide van Namakwaland aan die Weskus. Hiér kan jy kan ontspan in 'n rustige en vriendelike omgewing. Ons het 8 volledig toegeruste selfsor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Myburgh Park, Weskus

Chalky's Place is in Myburgh Park, Langebaan, en is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die gastehuis bied verblyf in 2 gastekamers en 'n selfsorgwoonstel. Albei gastekamers het tee...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 650
R1 988
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Yzerfontein, Weskus

Jacobuskraal Yzerfontein Plaashuis is 'n troeteldiervriendelike, privaat, afgeleë en tipiese Weskushuis wat toegerus is vir selfsorg. Die huis is op 'n erf van 10 hektaar in die bewaararea van Jacobuskraal geleë. ...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 400
R1 440
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hannasbaai, Weskus

Duifieklip is 'n seefront-strandhuis in Hannasbaai, St Helenabaai. Die huis is klipgooi vanaf die hoogwatermerk. ‘n Mens kan vanaf die huis deur die tuin na die strand stap. Duifieklip is perfek vir groepe van to...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Weskus

Clanwilliam Hills House with Flat bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte huis wat stylvol versier is en in 'n veiligheidskompleks teen die Clanwilliamdam geleë is. Die perseel het uitsigte oor die dam en die Sede...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Owen, Weskus

Fisherman Cottage is 'n selfsorgkothuis in Velddrif langs die Bergrivier. Hier kan gaste 'n asemrowende sonsondergang van die stoep af geniet terwyl die braaivleisvuurtjie langsaan knetter of van die privaat jetty a...

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Yzerfontein, Weskus

No17 on Mile16 is geleë op die pragtige Sestienmylstrand in Yzerfontein. Dit is Suid-Afrika se langste stuk strand wat vanaf die dorp se hoofstrand tot by die begin van Weskus Nasionale Park strek. Die dubbelverdi...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Golden Mile, Weskus

Holiday on Harrier is in St. Helenabaai op 'n privaat eiendom en bied verblyf in 3 aparte eenhede. Die perseel is sowat 200 m van die strand af en reg by die strand se ingang. Die 3 eenhede, naamlik Living Jewel, ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Myburgh Park, Weskus

Melissa's Home Away From Home is 'n selfsorgvakansiehuis in Langebaan in die stil, weelderige Myburgh Park. Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -lee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za