Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Weskus

4.5 / 5  
volgens 5262 resensies
Lees regte resensies van Weskus van 5262 geverifieerde gaste.
Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Weskus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Weskus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Yzerfontein, Weskus

Whale O A Time bied gerieflike selfsorgverblyf op Pearl Bay se sandduine in Yzerfontein, net 45 minute se ry vanaf Blouberg op die R27 teen die Weskus. Verblyf word in ’n ateljeewoonstel gebied wat slaapplek vir...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Owen, Weskus

Port Owen Self-catering is 'n tweeverdieping-eenheid op die Port Owen Marina, naby Velddrif, se waterfront. Ons is naby verskeie besienswaardighede soos die Weskus Nasionale Park, gholfbane, Weskus Fossielpark, Stom...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster, Weskus

Emily is ontwerp om by die pragtige estetika van Paternoster, die bekoorlike Weskusdorpie te pas en 'n bekostigbare wegbreek te bied. Dié plek is 'n toevlugsoord vir baie gaste. Emily se hoofkothuis beskik oor 2 s...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lutzville, Weskus

Le Larich is in die hartjie van Lutzville geleë en bied verblyf aan in lieflike kamers wat elkeen slaapplek vir 2 mense het. Die kamers het almal lugversorging en is ingerig met gemaklike dubbelbeddens of koningin...

Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Jacobsbaai, Weskus

A Whispering Whale is in Jacobsbaai langs die Weskus geleë. Jacobsbaai is een van die mooiste en mees selfonderhoudende natuurlike landskappe in Suid-Afrika. Hierdie stil dorpie met sy tradisionele kalkhuisies word...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kliprug, Weskus

Sea Castle 2 is 'n ruim, oopplan-selfsorgwoonstel in Paternoster. Dié eenheid is 'n gerieflike 2 minute se stap vanaf die hoofstrand, restaurante en winkels. Dié solderwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en 'n pri...

20% af Aanbod!
VanafR950
R760
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai, Weskus

See-Pampoentjie is 'n lieflike, privaat en oopplan-selfsorgwoonstel met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die woonstel beskik oor 'n oopplan-, volledig toegeruste kombuisie, en 'n beskutte braai-ar...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Jacobsbaai, Weskus

Jacobsbaai Self-catering is 'n lieflike, ruim selfsorgvakansiehuis wat ideaal geleë is, net 200 m van die strand af, in die karaktervolle dorpie, Jacobsbaai, in die Weskus. Die huis is 'n gerieflike 10 minute se ry...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Langebaan, Weskus

Bella Mia bied gaste-eenhede in die hartjie van Langebaan naby verskeie restaurante en supermarkte. Die gastehuis is ook sowat 600 m vanaf die strandmeer. Verblyf by Bella Mia bestaan uit 3 eenhede wat elk slaapple...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster, Weskus

The Loft on Malmok is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Paternoster aan die Weskus. Dié dorpie is 'n gewilde bestemming vir diegene op soek na 'n Mediterreense atmosfeer met helderblou water, afgewit...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za