Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Weskus

4.5 / 5  
volgens 5262 resensies
Lees regte resensies van Weskus van 5262 geverifieerde gaste.
Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Weskus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Weskus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Louis Rood, Weskus

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie bied selfsorg-verblyf in die kusdorpie Strandfontein. Dit is by die Olifantsrivier-monding geleë, en dié dorpie bied uitstekende walviskyk-geleenthede en lang strande waar gaste...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Paternoster, Weskus

Sandpiper is 'n selfsorgeenheid in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Yzerfontein, Weskus

Seaview Villa is 'n dubbelverdiepinghuis in die prentjiemooi dorpie Yzerfontein. Die huis is slegs 'n kort entjie se ry van die see af en is omring met inheemse fynbos. Die huis het 3 smaakvol versierde slaapkame...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Weskus

Boskloof Swemgat is sowat 10 km vanaf Clanwilliam in die Boskloofvallei, 'n pragtige, ongerepte area wat grens aan die Sederberg Wildernisarea. Die Jan Disselsrivier vloei deur die vallei en die plaas is vernoem na ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Britanniabaai, Weskus

Sea Pearl Villa bied verblyf in 3 en suite-slaapkamers in 'n dubbelverdiepinghuis in St Helenabaai, net 60 m vanaf die strand en 'n klein entjie se ry na 'n paar winkels, restaurante en ander besienswaardighede in d...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Weskus

Croeso Guest House is in Country Club in Langebaan geleë. Dié gastehuis is naby verskeie besienswaardighede in die omgewing. Verblyf beskik oor 3 gaste-eenhede en 2 kamers. Elke gaste-eenheid het 'n dubbelbed en ...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mykonos, Weskus

Amorgos Place is 'n selfsorghuis wat in Skiathos, Langebaan geleë is. Dié Weskusdorp is sowat 'n uur se ry vanaf Kaapstad en is die ideale plek vanwaar die Weskus en besienswaardighede in die omgewing verken kan w...

50% af Aanbod!
VanafR1 995
R998
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mykonos, Weskus

Sailor's Cabin is 'n selfsorgwoonstel wat langs 'n Griekse restaurant in Club Mykonos geleë is. Dit is ideaal vir diegene wat belangstel in die naglewe van die oord, omdat daar gereeld geleenthede by die restaurant...

50% af Aanbod!
VanafR3 828
R1 914
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mykonos, Weskus

Owls Nest is 'n luukse woonstel in Mykonos. The feel of comfort and luxury demands its presence throughout the apartment. Die woonstel het 1 slaapkamer. Die bed is met 'n donsige duvet en skoon wit linne opgemaak....

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredenburg, Weskus

Avanti Guest Lodge bied 2 selfsorg-eenhede in Vredenburg. Die lodge is naby winkels, restaurante en ander geriewe in die dorp. Verblyf is beskikbaar in 4 Luukse Dubbelkamers en 2 Luukse Selfsorg-eenhede. Elke gast...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za