Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Weskus

4.5 / 5  
volgens 5262 resensies
Lees regte resensies van Weskus van 5262 geverifieerde gaste.
Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Weskus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Weskus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredenburg, Weskus

Golden Key Guesthouse is in Vredenburg aan die Weskus, naby Saldanha, Jacobsbaai, Langebaan, Paternoster en St. Helenabaai. Die Weskus Nasionale Park is net 29 km daarvandaan. Dit is die ideale oornagstop vir vir sa...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Myburgh Park, Weskus

Sunbirdsview is in Langebaan geleë, naby al die toeriste-besienswaardighede. Verblyf word aangebied in 4 selfsorg-eenhede en kan ook as B&B-verblyf bespreek word, wat perfek is vir 'n vakansie-wegbreek. Twee van d...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Weskus

Oudrif Cederberg is 'n lodge met alles ingesluit wat aan die oewer van die Doringrivier geleë is, 50 km vanaf Clanwilliam. Die lodge is die ideale bestemming vir gaste wat opsoek is na 'n rustige oord in die natuur...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 210
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Elandsbaai, Weskus

Ons Huisie lê in die oulike visserdorpie Elandsbaai aan die Kaapse Weskus. Nabygeleë besienswaardighede sluit Verlorenvlei, Bird Island Reservaat, Elandsbaai-strand en die Kaapse Weskus Biosfeerreservaat in. Ons...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Weskus

Villa 2 is 'n lieflike selfsorg-eenheid in Langebaan. Die kompleks is net 50 m vanaf die strand en naby verskeie restaurante, winkels en die vlieërbrandersentrum. Villa 2 beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapple...

Vanaf
R5 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Yzerfontein, Weskus

The White House Beach Villa is in Yzerfontein, sowat 'n uur se ry vanaf Kaapstad geleë. Die tripelverdieping-villa bied 'n rustige omgewing met privaatheid en luukse verblyf, ideaal teen die strand op die Pearl Bay...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Olifantskop, Weskus

Steenbokkie is 'n gelee so in Oliphantskop Privaat Natuur Reservaat Langebaan. Hier is twee gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstelle met slaapplek vir 4 gaste en 2 gaste. Tarentaal eenheid is langs die hoofhuis ...

Vanaf
R700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Weskus

Rietrylaagte Accommodation and 4x4 is 5 km van die N7 af op 'n grondpad naby die plaasgemeenskappie, Trawal. Ons verblyf is die ideale oornagplek vir diegene wat tussen Kaapstad en Namibië reis, of vir dié wat in ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Weskus

Langebaan-On-Sea is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Langebaan. Dié verblyf is 'n ideale afsaalplek vir gaste wat naby die dorp se besienswaardighede en geriewe wil wees. Die verblyf sluit nie enig...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 200
R2 880
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Langebaan, Weskus

3 on Elf is 'n fantastiese privaat huis teen Langebaan Mashie Gholfbaan en naby Langebaan se strandmeer en die Weskus Nasionale Park. Dié huis beskik oor 4 en suite-kamers, 'n oopplan-leefarea met 'n beskutte bra...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za