Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Weskus

4.5 / 5  
volgens 5258 resensies
Lees regte resensies van Weskus van 5258 geverifieerde gaste.
Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Weskus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Weskus B&Bs

41 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Jacobsbaai, Weskus

Abalone Guest House is die perfekte plek om heen te vlug indien jy wil wegbreek van die gejaag en geraas van die stadslewe, en die luuksheid van kalmte en rustigheid wil kom geniet. Dis geleë in Jakobsbaai aan di...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Langebaan, Weskus

Le Mahi Guesthouse bied eksklusiewe verblyf vir die oordeelkundige reisiger wat die fyner dinge in die lewe waardeer. Dié gastehuis is in Langebaan aan die Weskus geleë. Le Mahi het 5 ruim, gerieflike en goed toe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Langebaan, Weskus

Makarios is langs 'n gholfbaan in Langebaan aan die Weskus geleë. Dié pragtige gastehuis is in 'n rustige woonbuurt, net 'n kort entjie se ry vanaf die Langebaan-strandmeer en die hoofstrand. Ons het 3 gerieflike...

25% af Aanbod!
VanafR900
R675
per nag, vir 2 mense
B&B in Darling, Weskus

Dit is 'n pragtig gerestoureerde Victoriaanse woonhuis en een van die eerste huise gebou in Darling (1890). Akkommodasie bestaan uit 3 en suite-dubbelkamers - 2 met enkelbeddens en 1 met 'n dubbelbed. Al 3 slaapkam...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Darling, Weskus

Strathnaver Cottage is 'n bekoorlike B&B op die eienaar se perseel in Darling in die Wes-Kaap. Dis perfek vir paartjies of individue wat op soek is na gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing, naby verskeie doendin...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Langebaan, Weskus

Glenfinnan Guest House is in Langebaan in die Weskus van Suid-Afrika geleë. Dié strandmeerparadys is gemáák vir natuur- en watersportliefhebbers. Van die doendinge hier sluit voëlkyk, swem, seilplank- en vlieë...

20% af Aanbod!
VanafR950
R760
per nag, vir 2 mense
B&B in Darling, Weskus

Daisy Darling B&B is aan die einde van die stil Hoofweg in die bekoorlike Swartland-dorpie, Darling geleë. Dit is stapafstand vanaf verskeie besienswaardighede wat Darling uniek maak. Dié huis is 118 jaar oud me...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Port Owen, Weskus

Ons almal het nou en dan nodig om uit die stad te vlug en van die daaglikse stres te ontsnap. Le Marina is die ideale plek om presies dit te kan doen. Die oomblik wat jy deur Admiraal-eiland se hekke ry, sal jy die ...

20% af Aanbod!
VanafR700
R560
per nag (plek vir 2)
B&B in Yzerfontein, Weskus

LeRens Haven B&B is net 100 m vanaf Pearl Bay-strand in Yzerfontein aan die Weskus geleë. Gerieflike B&B-verblyf word aangebied, sowel as egte gasvryheid van die eienaars wat op die perseel woon. Die B&B is in 'n ...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
B&B in Lambertsbaai, Weskus

@The Bay Guest Villa is in Lambertsbaai geleë - 'n klein vissersdorp in die Wes-Kaap sowat 280 km van Kaapstad af. Die kusdorp is baie gewild vir sy strande, wild en kreef. Dis die perfekte wegbreek-bestemming vir ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Weskus B&Bs blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Weskus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Weskus akkommodasie soek. Wanneer jy die beste B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za