Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Weskus

4.5 / 5  
volgens 5897 resensies
Lees regte resensies van Weskus van 5897 geverifieerde gaste.
Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Weskus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Weskus Gastehuise

95 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR999
R699
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Weskus

WestBed bied gerieflike oornagverblyf in ’n selfsorggaste-eenheid in Langebaan. Dié sonderlinge strandmeerdorp is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus en sy besienswaardighede kan verken. Dié eenheid bied ...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Yzerfontein, Weskus

Kaijaiki Country Inn is 'n gastehuis in Yzerfontein. Dit word die afgelope 22 jaar deur Rene en Mary Ann Boschbesit en bestuur. Die gastehuis is ruim en smaakvol versier met 'n lieflike restaurant op die perseel. ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Britannica Heights, Weskus

Country Cabin is rustig, privaat en afgeleë, en spog met beeldskone uitsigte en asemrowende sonsondergange. Tog is dit net 7 minute se ry van strande, winkels en restaurante af. Hierdie lieflike selfsorghut is go...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bek Bay, Weskus

Paternoster Dunes Boutique Guest House is in Paternoster in die Wes-Kaap geleë. Paternoster staan bekend as een van die mees bekoorlike bestemmings aan die Weskus. Die gastehuis is reg langs die see in die beskutte...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Britannica Heights, Weskus

Whale n Daisy bied gerieflike verblyf in die unieke vissersdorpie genaamd St Helenabaai. Dié vakansiehuis is lekker naby die strand, hawe en restaurante. Whale n Daisy het slaapplek slegs vir 2 volwassenes in 'n ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calypso Beach, Weskus

Crystal Lagoon Lodge reg teen die Langebaan-strandmeer geleë - 'n uiters gesogte ligging! Met net 'n plankpaadjie as grens tussen jou en die see en 'n paar houttrappies tot by die strandmeer met pragtige skulpies w...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Langebaan, Weskus

Bella Mia bied gaste-eenhede in die hartjie van Langebaan naby verskeie restaurante en supermarkte. Die gastehuis is ook sowat 600 m vanaf die strandmeer. Verblyf by Bella Mia bestaan uit 3 eenhede wat elk slaapple...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Weskus

Golfers Retreat is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en op die agste skoonveld in Langebaan Country Estate geleë is. B&B- en selfsorgverblyf is beskikbaar. Langebaan Country Estate het 'n Gary Player-g...

Vanaf
R1 238
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Weskus

Sandra's Guest House is net van die strand af en in die idilliese Weskus-vakansiedorpie Langebaan geleë. Ons bied die perfekte wegbreekplek. Kom bly, ontspan, skop jou skoene uit en geniet die rus wat Langebaan bie...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Weskus

Croeso Guest House is in Country Club in Langebaan geleë. Dié gastehuis is naby verskeie besienswaardighede in die omgewing. Verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede en 2 kamers met en suite-badkamer. Elke gaste-een...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Weskus

Langebaan-On-Sea is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Langebaan. Dié verblyf is 'n ideale afsaalplek vir gaste wat naby die dorp se besienswaardighede en geriewe wil wees. Die verblyf sluit nie enig...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredendal, Weskus

Ruanda Gastehuis is 1,5 km buite Vredendal geleë en bied gehalteverblyf vir reisigers. Die gastehuis grens aan wingerde en bied 'n pragtige en goed versorgde boomryke tuin. Die gastehuis bestaan uit 8 en suite-sla...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klawer, Weskus

The Vine is 'n bekoorlike gastehuis in Klawer, 'n oulike dorp in die Matzikammaberge naby die Olifantsrivier. Die dorpie is naby die N7 op pad na dorpe aan die Weskus. Die gastehuis bied verblyf in 3 slaapkamers m...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredenburg, Weskus

Golden Key Guesthouse is in Vredenburg aan die Weskus, naby Saldanha, Jacobsbaai, Langebaan, Paternoster en St. Helenabaai. Die Weskus Nasionale Park is net 29 km daarvandaan. Dit is die ideale oornagstop vir vir sa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lambertsbaai, Weskus

Slegs sowat 280 km vanaf Kaapstad, in die klein vissersdorpie, Lambertsbaai bied Sir Lambert's Gueshouse 'n unieke ondervinding aan die Weskus. 'n Hartlike welkom wag op jou hier. Kom en ervaar ware Weskus-gasvryhei...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Darling, Weskus

The Granary Petite Hotel is in die bekoorlike dorpie Darling in die Wes-Kaap geleë. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid doendinge en geriewe. Ons akkommodasie by The Gr...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clanwilliam, Weskus

Clanwilliam Accommodation is in Clanwilliam se hoofstraat geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vanrhynsdorp, Weskus

Clear Water Oasis is 'n familieplaas wat lekker naby Vanrhynsdorp, langs die R27, onderweg na Namibië en Kaapstad geleë is. Die plaas is in 'n rustige area geleë en is 'n goeie plek om te bly as jy Namakwaland en...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clanwilliam, Weskus

Rosenhof Gasteplaas is 'n klein plaasopset in een van Clanwilliam se mees historiese strate. Die verblyf beskik oor 5 eenhede wat apart of as 'n geheel vir 'n groot groep bespreek kan word. Die Nut Hut is 'n pri...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paternoster, Weskus

De Linden Boutique Guest House bied B&B-verblyf en is in Paternoster geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede aan die Weskus. Verblyf by De Lind...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 20

Welkom by die Weskus gastehuise blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Weskus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Weskus akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za