Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (34)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (24)

Resensies van West Beach

4.5 / 5  
volgens 32 resensies
Lees regte resensies van West Beach van 32 geverifieerde gaste.
Indien jy West Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in West Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van West Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

West Beach Akkommodasie

35 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR1 300
R910
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in West Beach

Raven House is 'n selfsorghuis in die residensiële buurt West Beach in Bloubergstrand. Die huis is ideaal vir 'n gesinsvakansie, wittebroodpaartjie, sakereisigers of vlieërplankryers. Dis sowat 4 minute se ry vana...

33% af Aanbod!
VanafR550
R367
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Bloubergstrand, West Beach

Surf Kite Sleep bied rugsakreisigersverblyf in Bloubergstrand. Dit is in West Beach geleë en die verblyf is ideaal vir gaste wat lief is vir vlieërbranderplankry, avontuursport, branderplankry, roeiplankry en seil...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, West Beach

Coral Island is 'n selfsorgwoonstel met 3 slaapkamers na aan die strand in Bloubergstrand. Die area staan bekend as 'n fantastiese branderplankry- en vlieërplankry-strand en is bekend vir sy Tafelberg-uitsig. Dis '...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in West Beach

2@Carlisle is in 'n doodloopstraat in West Beach in Bloubergstrand. Die perseel is 800 m vanaf die strandfront. Verblyf beskik oor word in 2 basiese selfsorg-solderwoonstelle. Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea e...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in West Beach

53 On Warwick is teen West Beach se heuwels in ‘n luukse woonbuurt geleë. Daar is 2 elegante en suite-kamers. Die gastekamers is op die tweede verdieping in die eienaar se huis, maar dis baie privaat. Elke kamer...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
B&B in West Beach

Richmond Road B&B is sentraal in West Beach, Kaapstad geleë en bied kwaliteit-verblyf in ’n boetiek-gastehuis. Die gastehuis is lekker naby die strand en verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardig...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Beach

Se La Vie Guest Suite is 'n suite op die eerste verdieping in West Beach Bloubergstrand en dis perfek vir paartjies, sakereisigers en hospitaalbesoekers. Dié oopplan-suite is vas aan die hoofhuis, maar het 'n apar...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR595
R506
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in West Beach

8 On Rowallan is 'n semi-losstaande, selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in 'n stil singel in West Beach, Bloubergstrand. Die woonstel bied verblyf vir tot en met 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkam...

10% af Winteraanbod!
VanafR695
R626
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in West Beach

West Beach Cottages bied gerieflike Mediterreense selfsorgverblyf net 1 km van die strand af. Verblyf is beskikbaar in 3 kothuise wat slaapplek bied aan 16 gaste. Elke eenheid het 'n kombuisie, tee- en koffiemaakg...

10% af Winteraanbod!
VanafR575
R518
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in West Beach

On 17 Avondale bied oornagverblyf in Bloubergstrand, 'n woonbuurt by die see in Kaapstad. Dié kusdorpie het 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Dis naby die middestad en is daarom die ideale basis vir gaste wat die Ka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die West Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za