Resensies van West Beach

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Beach bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.54 uit 5 gekry volgens 39 resensies.
Jean-marie W. - 25th February 2020
staying in West Beach
Stunning area.
Maryke M. - 22nd January 2020
staying in West Beach
Baie naby Bloubergstrand, wat vir my een van die mooiste plekke in ons land is.
Marc P. - 7th January 2020
staying in West Beach
Personally it feels as if one is in another country. Love the west coast.
Leon L. - 1st January 2020
staying in West Beach
Goeie en veilige omgewing vir enige toeris.
Hannes M. - 28th November 2019
staying in West Beach
Netjies.
Juliana R. - 25th September 2019
staying in West Beach
Baie stil plekkie en heerlik gekuier.
Simone P. - 19th August 2019
staying in West Beach
Would recommend it to everyone and will surely go again very soon.
Brian D. - 15th May 2019
staying in West Beach
West beach is very safe and clean, but it's a bit far from most tourist attraction places.
Bernice V. - 23rd April 2019
staying in West Beach
Bly maar mooi!
Reta L. - 4th March 2019
staying in West Beach
Stil woonbuurt. Skoon en netjies.
Anne G. - 14th January 2019
staying in West Beach
'n Fees om langs die strand te stap. Het 'n paar keer verdwaal, maar met my kaart op my foon was ek gou-gou by Kumbaya.
Deborah P. - 15th October 2018
staying in West Beach
Dit was 'n lekker stil en veilige woonbuurt om in te oornag en naby genoeg aan Kaapstad om die lughawe vinng te bereik vir terugvlieg! Naby genoeg aan Bloubergstrand en lekker eetplekke wat ons baie geniet het!
Marius A. - 1st October 2018
staying in West Beach
Goed geleë. Naby strande en vele restourante en inkopesentrums om van te kies.
Jan V. - 17th July 2018
staying in West Beach
Bloubergstrand, wat kan ‘n mens sê?
Barend J. - 21st June 2018
staying in West Beach
Tafelberg en die see, wat wil jy meer hê?!
Sonja B. - 8th April 2018
staying in West Beach
Dit is moeilik om see toe te stap van die huis - so dit sal my afsit om dit weer te huur. Dit is 'n baie mooi huis en oor die algemeen het dit omtrent alles wat jy nodig het, maar ek twyfel of ek weer die spesifieke huis sal huur.
Petrus D. - 25th July 2017
staying in West Beach
Awesome!
Jossie C. - 4th July 2017
staying in West Beach
Ek sal West Beach aanbeveel as 'n toeristebestemming. Jy het die pragtige uitsig van Tafelberg - met of sonder sy kombers, die omgewing is skoon en netjies, die eet- en kuierplekke, asook winkelsentrums is naby genoeg sonder dat jy ure in die verkeer vasgevang hoef te sit. Vir die fikse (en minder fikse) mense is daar 'n pragtige roete langs die strand af waar jy lekker kan stap/draf of jy kan net by 'n restuarant sit en "chill" en kyk hoe dit gedoen word.
Tiaan D. - 8th June 2017
staying in West Beach
Beeldskone strande. Uitstekende uitsigte.
Helene O. - 2nd June 2017
staying in West Beach
Home-Away-From-Home!
Joseph A. - 10th May 2017
staying in West Beach
Naby Kaapstad, eetplekke en winkelsentrums.
Jacqueline V. - 2nd May 2017
staying in West Beach
Stappers se paradys en voel veilig om te gaan stap omdat baie mense dit doen. Naby Kaapstad en ander strande.
Sonja P. - 30th March 2017
staying in West Beach
West Beach se uitsigte is asemrowend! Sy kultuur van gesonde leefstyl is meelewend in die drawwers, stappers, fietsryers en see-sport.
Jakkie V. - 16th March 2017
staying in West Beach
Die beste uitsig op Tafelberg en alle nodige fasiliteite is in die area.
Christelle B. - 29th November 2016
staying in West Beach
Winderig.
Willem E. - 6th October 2016
staying in West Beach
Uitstekend!
Etienne R. - 1st June 2016
staying in West Beach
Great!
Marais D. - 5th May 2016
staying in West Beach
Die area kalmeer jou geestesgevoelens.
Ray H. - 28th April 2016
staying in West Beach
On the bus route, close to all amenities. Wonderful beach walks, nice night life.
Marlene H. - 4th April 2016
staying in West Beach
Mooi, vriendelike en skoon dorpie. Maak mens sommer trots Suid-Afrikaans!
Leandra G. - 4th March 2016
staying in West Beach
Fantasties! Pragtige strande en veilige omgewing.
Lizelle D. - 14th February 2016
staying in West Beach
Lekker eetplekke, skoon strande en 'n lekker promenade vir stap, draf of fietsry.
Dianne V. - 2nd December 2015
staying in West Beach
West Beach is Bloubergstrand at its best with restaurants and the famous mountain view right there.
Natascha B. - 2nd December 2015
staying in West Beach
Baie, baie mooi.
Samantha B. - 23rd November 2015
staying in West Beach
Pragtige ligging. Die strate en strand is skoon en netjies.
Alex J. - 23rd August 2015
staying in West Beach
West Beach is 'n pragtige toeriste-bestemming!
Estelle V. - 14th August 2015
staying in West Beach
Uitstekende opsie - baie restaurante en winkels en beslis die beste "view" ever!
Sonya B. - 27th March 2015
staying in West Beach
Everything nice and clean and the neighbourhood watch very on top of things.
Mienke J. - 23rd December 2014
staying in West Beach
Nice . West Beach is near to all the good destinations in Cape Town.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za