Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy West End besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in West End.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van West End akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West End Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

West End Akkommodasie - Kimberley

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf West End

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Noord-Kaap

Oleander Guest House is 'n asemrowende Edwardiaanse huis wat meer as 'n eeu oud is. Dit is sentraal in die geskiedkundige voorstad Belgravia in Kimberley geleë. Die huis het 'n pragtige tuin met ons kenmerkende sel...

Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense
B&B in Kimberley, Royldene

Ambassador Lodge is in die stil buurt Royldene in Kimberley geleë. Die lodge bied verblyf in 15 unieke kamers. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n stort of 'n bad. Die kamers het TV's met sekere DStv-kana...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klisserville, Noord-Kaap

Carrington Lodge is 'n gastehuis in 'n rustige voorstad in Kimberley in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid. Dit is ook na aan 'n verskeidenheid doendi...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Royldene

Boschendal 10 Gastehuis is in die stil woonbuurt, Royldene in Kimberley geleë. Dis sowat 300 m vanaf die North Cape-winkelsentrum en 2,2 km vanaf die Gariep Medi-Clinic. Dié gastehuis het 4 en suite-kamers wat e...

Vanaf
R510
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillcrest, Noord-Kaap

Paljas en Kandas is 'n gastehuis in 'n stil, veilige woonbuurt. Dit maak voorsiening vir alle gaste se vakansieverblyfbehoeftes en bied luukse, skoon, gerieflike en veilige gastehuisverblyf in Kimberley. Dit is vera...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hillcrest, Kimberley

Buchler @ 3 is in Hillcrest, Kimberley geleë en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of oornaggas. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel is op 'n residensiël...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Belgravia, Noord-Kaap

Kimberley Country House bied B&B-verblyf en is in Belgravia, Kimberley geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie geriewe in die dorp en omgewing. Verblyf word gebied i...

Vanaf
R998
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillcrest, Noord-Kaap

Hillcrest Guesthouse word sterk aanbeveel deur die AA, is na aan die Gariep Mediclinic geleë en bied gehalte-verblyf, gerieflik naby al die plaaslike geriewe en besienswaardighede. Die huis is binne maklike bereik ...

Vanaf
R1 079
per nag (plek vir 2)
Hotel in Belgravia, Herlear

The Halfway House Hotel dateer uit 1872 en is in Kimberley geleë. Kimberley word as die wêreld se diamanthoofstad beskou en is ook die hoofstad van die Noord-Kaap. The Halfway House Hotel is op die historiese Belg...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillcrest, Noord-Kaap

Bateleur Guest House is in Hillcrest in Kimberley geleë. Hillcrest is 'n nedersetting in die Noord-Kaap. Verblyf word aangebied in 8 en suite-kamers. Daar is 'n gemeenskaplike eetkamer en kombuisgeriewe wat deur a...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die West End akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kimberley blad indien jy na meer Kimberley akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za