Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
Wildsplase (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van West End

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van West End van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy West End besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in West End.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van West End akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West End Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

West End Akkommodasie - South Africa

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf West End

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat bied selfsorgverblyf in Parys aan. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in die dorp. Die akkommodasie by hierdie eiendom word in '...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys, Noordelike Vrystaat

Tu-Vrede Gastehuis is in die lieflike, rustige Parys geleë, stapafstand vanaf die Vaalrivier en al die wonderlike winkeltjies en restaurante waarvoor Parys so bekend is. Ons doel is om ons kliënte so tuis en gemak...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Parys, Noordelike Vrystaat

Pluvio Guesthouse is in die hartjie van Parys geleë en is stapafstand vanaf die Vaalrivier. Pluvio Guesthouse bied gerieflike verblyf in 7 gastekamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriew...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

Blue@Vaal bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte huis en kothuis in 'n stil doodloopstraat in die bekoorlike dorpie, Parys. Dit is stapafstand van die Vaalrivier en die dorpskern af, wat 'n kuns- en antiek...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

Six Second Avenue bied gerieflike verblyf in 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel op 'n erf waar die eienaars ook woon. Die woonstel is in Parys geleë, net 400 m van die Afridome af en 2 km van die Vaalrivier af. Die...

20% af Aanbod!
VanafR2 700
R2 160
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

OpiStoep bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende in Parys en is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 5 mense
Rugsakreisigerslosies in Parys, Beaumont

Poor Boys Overnight Stay bied sakpas-oornagverblyf in Parys. Verblyf word in 2 slaapkamers gebied. Die kamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gerie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

The White Giraffe River Cottage is een van die beste selfsorg-eenhede wat jy in die dorp kry. As jy op soek is na verblyf wat sentraal geleë is naby al die winkels, galerye en eetplekke waarvoor Parys so bekend is,...

Vanaf
R495
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

Afsaal bied gerieflike oornagverblyf in Parys, aan die oewer van die Vaalrivier sowat 700 m vanaf die Afridome. Verblyf word in 2 eenhede met slaapplek vir 2 of 3 gaste gebied. Elke eenheid is goed toegerus en het ...

Vanaf
R1 170
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Parys, Noordelike Vrystaat

Feather & Rock bied gehalteverblyf in Parys vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Die eenheid is naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Verblyf word in 2 gasteslaapkamers gebied. ...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Parys, Beaumont

Die Suidooster Gastehuis se kamers het almal lugversorging en beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Elkeen van die kamers het 'n oopplan-ontwerp met 'n bed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n privaat ingan...

Vanaf
R1 501
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

Ella's Cottage is in die hartjie van Parys geleë. Dié kothuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplankombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n ko...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys, Noordelike Vrystaat

ArtNebula Guest House is in Parys oorkant die bekende Afridome Skougronde geleë. Dit kan as 'n geheel bespreek word, of die 3 kamers kan apart bespreek word. Die Koninginkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelb...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Parys, Beaumont

Die Suidwester Gastehuis is 'n gastehuis in Parys, 'n bekoorlike dorpie op die oewer van die Vaalrivier. Dié gastehuis bied verblyf in 3 oopplan-eenhede met privaat ingange wat geskik is vir 2 tot 5 gaste. Die ee...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

Hidden Grace Self-catering Unit is oorkant die Vaalrivier in Parys geleë. Hierdie huis is ideaal vir 'n naweekwegbreek saam met familie of vriende. Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers....

Vanaf
R1 900
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

Green Door Guest Cottage - Venus Street is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat in Parys geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na huislike verblyf na aan verskeie geriewe en die rivier. Die huis is smaakv...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Parys, Noordelike Vrystaat

Hidden Grace bied gerieflike verblyf in ’n opgeknapte gastehuis en trou-venue in Parys. Die gastehuis is ideaal vir ’n romantiese wegbreek, ’n onvergeetlike troue of intieme konferensie/funksie. Hidden Grace i...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Parys, Noordelike Vrystaat

La Vache is in die klein dorpie Parys geleë. Een van die slaapkamers het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die 2 kamers deel die leefarea en die badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys, Noordelike Vrystaat

Mistique Waters het die ideale ligging net oorkant die oewer van die Vaalrivier in Parys. Dis stapafstand van die dorp en die Parys Golf & Country Estate af. Mystique Waters spog met die mooiste uitsig oor die rivi...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys, Beaumont

Onder-Die-Bome Guest Suites is in Parys in die Vrystaat en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, oornaggaste en gesinne. Dis naby verskeie winkels, restaurante, hoofpaaie en die sakedistrik. Dié verblyf beskik oo...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 3 - Wys 41 tot 60

Welkom by die West End akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Parys blad indien jy na meer Parys akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za