Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
B&Bs (5)
Wildsplase (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (24)

Resensies van West Hill

4.6 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van West Hill van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy West Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in West Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van West Hill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

West Hill Akkommodasie

34 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Paradys, West Hill

Hide-Away Gastehuis nooi gaste uit na rustige en onvergeetlike verblyf in dié pragtige B&B. Die luisterryke Koloniale gastehuis is op die hoofweg naby Knysna geleë en bied asemrowende uitsigte oor Knysna se wonder...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradys, West Hill

Estuary Rest is 'n luukse selfsorgkothuis teen die berghange bo Knysna met asemrowende uitsigte oor die strandmeer en die beroemde Knysnakoppe. Hier kan gaste saans rustig 'n drankie om die vuur op 'n privaat dek g...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Knysna, West Hill

Klipmuur Tuin is in die buitewyke Westhill in Knysna geleë, net 1,2 km van Knysna se middedorp af en 1,5 km van die Knysna Waterfront met 'n rits restaurante en winkels af. Die tuinkothuis het slaapplek vir 3 gast...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paradys, West Hill

Corner House is in 'n doodloopstraat in die Paradise-woonbuurt in Knysna geleë. Die smaakvol versierde huis spog met 'n fantastiese uitsig oor die Knysna-strandmeer. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkam...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradys, West Hill

13 on Westhill is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op 'n woonperseel in Knysna waar die eienaars ook bly. Die eiendom is in die Westhill-buurt, 1 km van die dorp en 1,5 km van Knysna se waterfront met sy verskeidenhei...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paradys, West Hill

Paradise Found is ‘n gewilde vakansiehuis in Knysna met ‘n lieflike uitsig oor die strandmeer. Die eienaars bied goeie diens en die perseel bied ook ‘n uitsig oor die hawe en Knysna-koppe. Dis ideaal vir diege...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 300
R1 150
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Knysna, West Hill

2 Agnar Mews is 'n selfsorg-meenthuis in 'n klein kompleks in Knysna. Die perseel spog met lieflike uitsigte oor die Knysna-strandmeer en die welbekende Knysnakoppies vanaf die balkon en vanuit die hoofslaapkamer. ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradys, West Hill

Somervreug is 'n luukse gastehuis op 'n heuwel in Paradise, Knysna op die Tuinroete. Die gastehuis is 1,8 km van Knysna se Waterfront af, sowat 3 km van Theseneiland af en 7 km van die manjifieke Knysna-koppe af. Di...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna Heights, West Hill

Valley View is 'n selfsorgwoonstel onder die eienaar se perseel in Knysna Heights. Die eienaars woon op die boonste verdieping, maar gaste is vry en heeltemal apart van die eienaar se leef-area af. Dié eiendom is i...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Paradys, West Hill

Lagoon Lodges is in die pragtige dorp, Knysna, geleë. Knysna is 'n natuurlike paradys met welige, inheemse woude, pragtige mere en goue strande. Die strande, mere, berge en riviere is 'n lushof vir ontspanning en a...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die West Hill akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Knysna blad indien jy na meer Knysna akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za