Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Westbank besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Westbank.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Westbank akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Westbank Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Westbank Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Westbank

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Hickmans River, Oos-Londen

The Deck Cove Rock Country Estate is op 'n veilige landgoed in Oos-Londen geleë. Die Amalinda Natuurreservaat, Oos-Londen se Akwarium, die strande en West Bank-gholfklub is lekker naby. Die huis het 3 slaapkamers,...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen, Buffelstad

Cove View B&B is langs die Sonskynkus geleë. Hierdie klein paradys omvat die landelike en see-leefstyl. Dis net 10 minute weg vanaf die naaste winkelsentrum. Die 180º-uitsig oor die strand en rotse van die boonste...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hickmans River, Oos-Londen

Villa Panorama is op 'n kleinhoewe in Cove Rock in Oos-Londen geleë. Dit bied lieflike see-uitsigte en egte plattelandse rustigheid, stilte en natuurskoon, ideaal vir natuur- en voëlliefhebbers. Die area is veilig...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Oos-Londen, Amalinda

Nolapeace Bed and Breakfast is in 'n rustige voorstad, Amalinda, in Oos-Londen en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van belangrike toegangsweë en tal...

Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunnyridge, Oos-Londen

Sunnyridge Lodge is 'n pragtige eiendom wat uitkyk oor Sunnyridge, 'n lieflike en lowerryke voorstad van Oos-Londen. Sunnyridge Lodge is die perfekte plek as jy op soek is na subtiele elegansie en gerief gemeng met ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Londen, Amalinda

Ubuntu B&B bied gerieflike B&B-verblyf naby die hoofweg in Amalinda, Oos-Londen. Mnr. en Mevrou Mahamba sal jou verwelkom en tuis laat voel. Die verblyf bestaan uit 14 kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die ...

Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Oos-Londen, Dorchester Heights

Farmview Guest House is op die oewer van die Nahoonrivier geleë, in die stil voorstad Dorchester Heights in Oos-Londen. Dorchester Heights grens aan 'n plaas-area wat slegs 15 minute vanaf die sake-areas Vincens, B...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Londen, Dorchester Heights

Mac Kenzie's Accomodation is aan die oewer van die Nahoonrivier in die stil voorstad Dorchester Heights in Oos-Londen geleë. Ons is na aan die N2-hoofweg en net 'n paar minute van al die besienswaardighede in die o...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Londen, Dorchester Heights

Skylink Holiday Accommodation is 'n hipermoderne selfsorg-vakansiehuis in 'n stil deel van Oos-Londen. Dit is slegs 25 minute van die Oos-Londen Lughawe af en is sentraal tot 'n winkelsentrum en plaaslike restaurant...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Londen, Dorchester Heights

Little 332 is 'n moderne, eksklusiewe selfsorg-eenheid perfek vir ’n rustige, ontspanne wegbreek. Dié eenheid beskik oor lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Londen, Dorchester Heights

Bells and Whistles is 'n uiters moderne selfsorgkothuis in Dorchester Heights, 'n stil woonbuurt in Oos-Londen. Dit is net 25 minute vanaf die Oos-Londen Lughawe en dit is na aan 'n winkelsentrum en 'n paar plaaslik...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Cambridge

Royal Guest House bied gerieflike en bekostigbare verblyf in die stil voorstad Cambridge in Oos-Londen. Die gastehuis is gerieflik geleë in die hartjie van Oos-Londen en is na aan die N2 en etlike minute se ry vana...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R732
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oos-Londen, Buffelstad

Road Lodge East London bied gerieflike en bekostigbare verblyf in Oos-Londen. Dit is naby verskeie besienswaardighede en geriewe vir sakeresigers en vakansiegangers. Dit is ook naby hoofweë, die middestad, sportgro...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Selborne, Oos-Londen

Enjoy Guest House is in die stil buurt Selborne, in die hartjie van Oos-Londen geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 5 gastekamers. Die gastehuis is 1,5 km van die Vincent Park-winkelsentrum af. Die 5 gastekame...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Selborne, Oos-Londen

Shalom Gastehuis is in Oos-Londen in die gesogte buurt, Selborne, wat sentraal geleë is en is naby die lughawe, strande, gholfbaan en Vincent Park-winkelsentrum wat 'n rits winkels, restaurante en fliekteaters het....


Akkommodasie binne 100 km vanaf Westbank

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Oos-Londen

Cycad Lodge bied gemaklike verblyf in 'n gastehuis in Selborne in Oos-Londen, sowat 850 m vanaf Vincent Park Winkelsentrum en sowat 1 km vanaf Cambridge Sportklub. Verblyf word aangebied in 6 kamers, elkeen met 'n ...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Hog Island Cottage is 'n knus selfsorgkothuis op 'n pragtige eiendom aan die buitewyke van die dorpie Hogsback. Daar is 'n pragtige uitsig op die berge en oor die woude en 'n rivier wat deur die eiendom vloei met 'n...

Vanaf
R899
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Southernwood

Park Place Boutique Guesthouse is 'n gesofistikeerde, Victoriaanse herehuis in die hartjie van Oos-Londen, die toegangspoort tot die Sonskynkus en die Wildekus aan Suid-Afrika se Oos-Kus. Park Place het 'n presiden...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Oos-Londen

Dié gastehuis het 'n 4-ster-gradering van die toerismeraad (TGCSA) en is in die luukse voorstad, Selbourne, wat uiters sentraal geleë is. Dis naby die lughawe, strande, gholfbaan en Vincent Park Winkelsentrum met ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Selborne, Oos-Londen

Selborne Bed and Breakfast bied smaakvol versierde kamers in Oos-Londen. Dié B&B is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby verskeie geriewe. Verblyf by Selborne Bed and Breakfast bestaan uit 8 k...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 3 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Westbank akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons King Williams Town blad indien jy na meer King Williams Town akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za