Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Westcliff besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Westcliff.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Westcliff akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Westcliff Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Westcliff Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Parkview, Westcliff

Remote Corner is in 'n beeldskone en stil, boomryke tuin in Parkview geleë. Hier kan jy ontspan en die stilte en die uitsig geniet terwyl jy luister hoe die voëltjies sing. Jy sal nie glo dat jy net minute buite d...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
B&B in Parktown, Westcliff

The Foundry is ’n huislike B&B in ’n veilige en stil straat vol Jakaranda-bome in Parktown. Die eiendom is naby die Donald Gordon Hospitaal en 3 km vanaf Milpark Hospitaal, Parklane Hospitaal, Rosebank Kliniek e...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview, Westcliff

Dié gastehuis is in 'n sentrale, rustige deel van Johannesburg geleë en bied gerieflike toegang tot die hoofweë. Parkview is deel van die Rosebank-omgewing en die dieretuin, Orient Express Westcliff Hotel en Park...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Parktown, Westcliff

Bamboo Cottage spog met Japannese en Afrika-inspirasie en is in Parktown, Johannesburg geleë. Dié huis is op 'n tradisionele Japannese teehuis-beginsel op stelte om 'n reusagtige jakarandaboom gebou en is heeltema...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 5 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Westcliff

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Randburg, Parkview

61 @ Lane is ’n knus selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Parkview, Randburg. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, ’n kombuis, eetarea en sitarea. Een van die slaapkamers het ’n koningingrootte-bed e...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville, Johannesburg

B&B on 8th Avenue is 'n stil, moderne en gerieflike B&B in Melville. Dit is in 'n doodloopstraat aan die voet van die Melville Koppies Natuurreservaat. Daar is 4 unieke kamers wat nie jou beursie te maer sal maak ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Emmarentia, Randburg

Emmarentia Guest House het 'n gerieflike ligging in Emmarentia in Johannesburg, naby die Johannesburg Botaniese Tuine, Emmarantiadam, Sandton City Winkelsentrum en die Rosebank Kunsvlytmark. Die gastehuis bied ver...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Auckland Park, Melville

Sunbury Bed and Breakfast is in Auckland Park, Johannesburg geleë. Dié area is veral bekend is vir die restaurante, nagklubs, museums, botaniese tuine en ikoniese besienswaardighede, soos Die Wieg van die Mensdom ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview, Randburg

Maison Jacaranda is 'n verwelkomende gastehuis met 'n huislike atmosfeer wat in Johannesburg se lowerryke voorstede naby Rosebank geleë is. Dié gastehuis het luukse, ruim suites wat in 'n pragtige tuin geleë is. ...

Vanaf
R1 076
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville, Johannesburg

Be My Guest Bed, Book & Breakfast is in 'n baie stil straat in die hartjie van Melville, Johannesburg geleë. Die stilte van die area, die talle boeke in die B&B en die voëllewe in die tuin help gaste om te vergeet...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Westcliff akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]