Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
Lodges (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Westdene

4 / 5  
volgens 41 resensies
Lees regte resensies van Westdene van 41 geverifieerde gaste.
Indien jy Westdene besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Westdene.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Westdene akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Westdene Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Westdene Akkommodasie - Bloemfontein

19 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene

Skoon, gerieflike verblyf in 'n stil singel. Die gastehuis is stapafstand vanaf die Gehoorsentrum, baie naby Mimosa Mall, Mediclinic, St. Andrews Skool, Grey College en Sportstadions. Daar is DStv en WiFi, koff...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westdene

Athlone Studio Apartment is in die voorstad, Westdene, in Bloemfontein geleë. Dié verblyf is ideaal vir gaste wat graag naby 'n verskeidenheid besienswaardighede wil bly. Die eenheid het lugversorging en beskik ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R563
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Westdene

Rosedene 5 is in Westdene in Bloemfontein geleë. Die kamer beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die slaaparea het 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Westdene

Rosedene 3 is 'n selfsorg-eenheid in Westdene, Bloemfontein. Dié oopplan-eenheid het 'n kombuisie, slaaparea met 'n sitarea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei, br...

Vanaf
R775
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westdene

Touching Senses Garden Cottages is sentraal in Westdene, Bloemfontein geleë. Die verblyf is minder as 3 km vanaf MediClinic, verskeie winkelsentrums, skole en sportgronde. Die verblyf bestaan uit Standaardkamers e...

33% af Naweke!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R633
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Westdene

Rosedene 4 is 'n selfsorgeenheid in Wesdene, 'n gewilde woonbuurt in Bloemfontein. Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea, 'n sitkamer en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mik...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR820
R697
per nag, vir 2 mense
Lodge in Westdene

Lala Dene Lodge is geleë in Westdene, 'n sentrale woonbuurt in Bloemfontein, naby aan Loch Logan Waterfront, Vrystaat Stadion en Mimosa Mall. Lala Dene Lodge verskaf rustige, gerieflike en gemaklike verblyf aan s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westdene

MacLeod House bied moderne selfsorgkamers wat smaakvol ingerig is. Dié huis is in die hartjie van Bloemfontein naby winkels en restaurante geleë. Dis ook 'n klipgooi vanaf St. Michaels- en St. Andrews-skole en nab...

10% af Winteraanbod!
VanafR675
R608
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene

Albion B&B is in Westdene geleë, een van die mooiste voorstede in Bloemfontein. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike slaapplek na aan die stadskern en verskeie doendinge. Daar is 3 eenhede, waarvan...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Westdene

Athlone 20 is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel met slaapplek vir 3 gaste in Bloemfontein. Dié woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n sl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Westdene akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]