Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Westdene

4.2 / 5  
volgens 56 resensies
Lees regte resensies van Westdene van 56 geverifieerde gaste.
Indien jy Westdene besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Westdene.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Westdene akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Westdene Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Westdene Akkommodasie - Bloemfontein

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Westdene

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley, Naval Hill

Boutique @ Milner is in die boomryke voorstad van Bloemfontein, Waverley geleë. Verblyf word in 4 tipes kamers gebied wat elk smaakvol versier is en koninggrootte- of koningingrootte-beddens het. Elke kamer het 'n...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Park West, Universitas

Nobis House bied luukse verblyf in Park West in Bloemfontein se middestad. Die strate is belyn met bome, pragtige tuine en ou huise. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste in kamers wat pragtig versier is. Die kamers ...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
B&B in Brandwag, Bloemfontein

Premiere Gastehuis is 'n moderne, luukse gastehuis. Ons het 5 dubbelkamers en 1 gesinseenheid wat ideaal is vir 'n gesin van 4 mense. Elke kamer bestaan uit 'n 32" platskerm-TV, 'n yskassie en lugversorging. Ons he...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Park West, Universitas

Abiénto Gastehuis het sy deure in Augustus 2013 geopen en is in Donald Murraystraat, 'n rustige deel van Parkwest, geleë. "Abiénto" beteken "kom weer" in Frans en het die ouwêreldse, Franse karakter van hierdie ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Dan Pienaar, Kiepersol

Winter Cottage is 'n lieflike ruim kothuis wat selfsorgverblyf bied. Die kothuis is in die rustige woonbuurt, Dan Pienaar, Bloemfontein geleë. Die geriewe, diens en tariewe poog om aan alle reisigers 'n meer persoo...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waverley, Bloemfontein

Beit L'Shalom is in Waverley in Bloemfontein geleë en bied verblyf aan 'n sakereisiger, besoeker of oornaggas. Dis naby verskeie winkels, restaurante, geriewe en hooftoegangsroetes. Die eenheid is op 'n residensi...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waverley, Bloemfontein

The Milner House is in die boomryke, luukse voorstad Waverley in Bloemfontein geleë. Dié huis is in 2008 deur Suretha Adlam en Mr Werner Johns gevestig om heerlike, noukeurige verblyf aan moeë reisigers te bied w...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR625
R563
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dan Pienaar, Bloemfontein

Gloriam @ Dan Pienaar is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 2 in Bloemfontein. Dié oopplan-woonstel het 'n privaat ingang, 'n koninggrootte-bed en 'n matras vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort....

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Park West, Universitas

Nightingale Guest House in die hartjie van die Rosestad is gerieflik geleë en ideaal vir besoekers wat die stad wil verken. Met ons hartlike gasvryheid en ruim kamers wat goed toegerus is, bied ons uitstekende waar...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waverley, Bloemfontein

Kestell Stables is 'n lieflike gastehuis in Waverley en bied gaste 'n keuse van 3 kamers. Die kamers het lugversorging, privaat ingange en bied toegang tot stoepe met 'n uitsig oor die tuin. Die kamers het 2 enkelb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Westdene akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za