Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Berea West (8)
Beverley Hills (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (11)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Westville

4.3 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Westville van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Westville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Westville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Westville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Westville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Westville Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville

Shepherds Fold bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis wat oor 'n ongerepte natuurreservaat uitkyk. Die gastehuis is in Dawncrest in Westville-Noord geleë en is naby winkelsentrums en restaurante in die Westville-a...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville

Sylvern BnB bied gerieflike en veilige verblyf in 'n rustige omgewing in Westville vir oordeelkundige sakereisigers of vakansiegangers. Sylvern is ideaal geleë en bied maklike toegang tot Durban en geriewe soos The...

30% af Naweke!
VanafR1 356
R949
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban, Westville

18 Burlington is gerieflike geleë net 'n entjie van Westville Road af, in die hartjie van Sentraal-Westville. Ons het 6 B&B-kamers in 'n stylvolle dubbelverdiepinghuis, 'n losstaande konferensielokaal met sitplek v...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville

The Bentley Westville is ’n lieflike, eksklusiewe gastehuis wat teen ’n heuwel in die rustige voorstad van Durban, Westville genestel is. Dié gastehuis, wat oorspronklik ’n plaashuis was, is opgeknap en inger...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban West, Westville

Faraway Lodge B&B is in 'n rustige keeromstraat in Westville, Durban-Wes geleë. Dié gastehuis is ideaal geleë naby die restaurante, Virgin Active Gimnasium en die Pavilion Winkelsentrum. Verblyf word aangebied ...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville

Avillahouse Guest House and Conference Centre skuil in Westville net buite Durban. Dié lieflike gastehuis het hoë plafonne, wat dit koel hou in die somer. Die gastehuis spog ook met 'n vars, skoon Franse Provensal...

Vanaf
R1 425
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Westville

Westwood Skye bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vyfslaapkamerhuis in 'n rustige tuin in die veilige Westwood Landgoed in Westville. Westwood Estate is slegs 1 km vanaf Westwood Mall en sy sentrale ligging bied m...

30% af Naweke!
VanafR1 566
R1 096
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Westville

Westville B&B and Conference Centre is 'n gewilde gastehuis met beeldskone en suite-slaapkamers wat oor 3 Westville persele strek, elkeen met 'n pragtige subtropiese tuin en 'n sprankelende swembad. Dis die ideale ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Westville

Jay and Bee Guest House is 'n verstommende moderne gastehuis in die hartjie van die stil voorstad Westville-Noord, in die pragtige groen provinsie KwaZulu-Natal. Dit is in 'n plantryke omgewing met 'n pragtige uitsi...

Vanaf
R1 327
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dawncliffe, Westville

Hoofbeskrywing Ihawu Guest House is ideaal geleë in Westville, met sy talle plaaslike attraksies en vermaakplekke. Ons beroemde Durbanse weer is ideaal vir dae van pret in die son en eindelose aktiwiteite. Daar is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Westville akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za