Resensies van Westville

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Westville bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.27 uit 5 gekry volgens 15 resensies.
Johan B. - 15th April 2019
staying in Berea West, Westville
Die natuur en omgewing is pragtig.
Morena M. - 19th March 2019
staying in Berea West, Westville
Berea West its nice and quiet place. So refreshing.
Marius R. - 8th August 2018
staying in Westville
Goeie toegang na die snelweg en buite die stad.
Pierre P. - 18th November 2017
staying in Berea West, Westville
Goeie ligging en maklike toegang.
Christeen M. - 15th August 2017
staying in Westville
Stunning area, close to all amenities.
Petro S. - 20th February 2017
staying in Westville
Westville is 'n pragtige boomryke omgewing en is verseker 'n nommer een toeristebestemming.
Isabel M. - 8th December 2016
staying in Westville
Vanaf Westville kan jy maklik na die Valley of a 1000 Hills of die pragtige strande van Durban ry. Westville is netjies en die inwoners is baie vriendelik.
Dorothy Z. - 10th August 2016
staying in Westville
Westville is nested in a beautiful setting. Lots of green trees. Lovely place.
Annett W. - 11th February 2016
staying in Westville
Ek dink Westville is 'n mooi omgewing.
Richard L. - 19th January 2016
staying in Westville
It's close to the mall and shopping complex with lots of garages.
Renée V. - 18th August 2015
staying in Westville
Baie veilig. Baie lekker geëet in die restaurante. Ons het lekker gestap in die natuur.
Angelique K. - 3rd July 2015
staying in Westville
Westville is 'n pragtige voorstad en is naby Durban en die pavillion shopping mall. Veilig en die natuur is asemrowend.
John L. - 5th January 2015
staying in Westville
Westville is a very beautiful area.
Nimalin V. - 28th December 2014
staying in Berea West, Westville
Berea West is a very peaceful and safe destination.
Elmarie B. - 15th October 2014
staying in Beverley Hills, Westville
Pragtige en rustige omgewing.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]