Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van White River Country Estate

4.5 / 5  
volgens 22 resensies
Lees regte resensies van White River Country Estate van 22 geverifieerde gaste.
Indien jy White River Country Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in White River Country Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van White River Country Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as White River Country Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

White River Country Estate Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf White River Country Estate

Vanaf
R2 330
per nag (plek vir 6)
Oord in Witrivier, Mpumalanga

Pine Lake Resort bied gaste chalet-verblyf en is aan die oewer van Lake Longmere in Witrivier geleë. Die oord skuil in 'n welige woud teen die majestueuse berge van Mpumalanga. Verblyf by Pine Lake Resort word in ...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Witrivier, Mpumalanga

Oliver's Restaurant en boetieklodge is op die veilige White River Country Estate geleë en bied 'n uitsig oor die eerste putjie van die kampioenskapsgholfbaan wat omring word deur die welige woud van Mpumalanga. Di...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

NAD Living is net buite die dorpie Witrivier op ’n plaas van 40 hektaar omring deur inheemse bome geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in smaakvol versierde selfsorgwoonstelle. Die bestemming bied maklike toe...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

Eden Cottage is op 'n 2 hektaar-plot reg langs die dorp Witrivier geleë. Dit is naby verskeie besienswaardighede soos die Krugerwildtuin, Graskop, Hazyview, die Sodwala-grotte, talle watervalle rondom Sabie asook d...

Vanaf
R2 240
per nag, vir 2 mense
Lodge in Witrivier, Mpumalanga

Monkey Thorn Guest Lodge is op 'n 6 hektaar-kleinhoewe aan die buitewyke van Witrivier, 'n dorpie naby die Krugerwildtuin, geleë. Die lodge bied verblyf in 9 suites wat elk 'n privaat stoep en slaapplek vir 2 gaste...

Vanaf
R2 824
per nag, vir 2 mense
Hotel in Panoramaroete, Mpumalanga

Witrivier se kontemporêre koloniale hotel is tussen die soet mango-bome van die oorspronklike Casterbridge-plaas geleë. Casterbridge Hollow, Mpumalanga se eerste "groen hotel", is 'n konsep met 'n betowerende onts...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Colts Hill, Mpumalanga

Witrivier B&B is in Witrivier en bied gehalteverblyf ideaal vir diegene wat na die Krugerwildtuin reis, sakereisigers na Witrivier en vakansieganger wat net wil kom rus in die Laeveld. Dit is naby verskeie winkels, ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kingsview, Mpumalanga

Ekhaya Guesthouse is in die hartjie van die Laeveld geleë in die gewilde dorpie Witrivier. Ons is in 'n stil buurt en stapafstand van die sakekern af. Die gastehuis het 7 en suite-badkamers wat ten volle gemeubilee...

10% af Laaste Kans!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Witrivier, Mpumalanga

Rustic Butler Guest House is perfek geleë in 'n woonbuurt in Witrivier. Die gastehuis is naby die Krugerwildtuin, Blyderiviercanyon en die water water van Maputo, en naby die stad Nelspruit. Verblyf word in 3 eenh...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kingsview, Mpumalanga

Kingsview Cottages bied 2 privaat selfsorg-eenhede vir oornag-verblyf in Witrivier, Mpumalanga. Dit is stapafstand van die dorp af geleë en is die ideale basis vir besoekers wat Witrivier en Nelspruit wil verken. ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kingsview, Mpumalanga

Stille Woning Boutique Hotel in Witrivier bied eersteklas-verblyf wat waarde vir jou geld bied en word omring deur ware Afrika-natuurskoon. Daar is verskeie besienswaardighede in die omliggende omgewing, soos die be...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kingsview, Mpumalanga

The Roaches is in 'n residensiële-area van King's View in Witrivier geleë. Dié tuinkothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, aparte sitarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging. Die...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

KatiKati Eco Lodge is die Swahili-woord vir tussenin, en dié plaas is tussen 'n paar ontwikkelende macadamiaplase en die Witrivier-area. KatiKati is tussen die Panorama- en Legogote-toeristiese-roetes, ongeveer 'n ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kingsview, Mpumalanga

Nossa Casa is in Witrivier en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, geriewe en belangrike toegangsweë. Die verblyf beskik oor The G...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Witrivier, Mpumalanga

Baobab Suite is in Witrivier en bied gerieflike verblyf op 'n residensiële eiendom waarop die eienaars woon. Dié eenheid is na die kremetartboom in die tuin vernoem. Die suite op die tweede verdieping het 'n balk...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30

Welkom by die White River Country Estate akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Witrivier blad indien jy na meer Witrivier akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za